MIMCO se Afrika-inspirasie
Wat was die inspirasie agter Code Afriquette S1.15? Ek het laasjaar oor Afrika gevlieg en dit, en my besoek aan Suid-Afrika het my geïnspireer met patrone van die natuur en die …
Wat was die inspirasie agter Code Afriquette S1.15? Ek het laasjaar oor Afrika gevlieg en dit, en my besoek aan Suid-Afrika het my geïnspireer met patrone van die natuur en die …
Bois d'Elville Die e-pos van Amelia se erfgenaam, Adrien Marceaux, kom vroegoggend. Hy klink sjarmant en vriendelik en is baie opgewonde om van die nuwe inwoner van Mon Abri te …
Ouma Alett Amelie is spyt sy het nie voor haar ouma Alett se dood van haar agtergrond geweet nie. Sy sou graag wou weet hoe haar ouma oor Amelia gevoel het. Vandat …
As jy ril wanneer jy die woord “begroting” hoor, is jy nie alleen nie. Vir baie van ons is “begroting” net ’n ander manier om “beperking” te spel. Weke lank …
Sy manier om grense oor te steek, word in sy leefwyse weerspieël. As internasionale spreker is John 300 dae van die jaar op reis. Gaan hy wel “huis toe”, is dit na ’n …
Jy bevind jouself op ’n afgeleë plek. Die wind huil. Die maan is donker en ’n digte mis beweeg in vanaf die see. ’n Onheilspellende duisternis daal om jou neer. …
Meer as die helfte van die wêreld se werkpopulasie bestaan uit vroue, maar slegs 1% van hulle word as ryk of as miljoenêrs beskou. Behalwe vir die ongelykhede in salarisse tussen …
Die son is kokend warm, maar Disebo Mokoena is op haar hande en knieë en sprei ritmies klam beesmis in halfmane oor die vloer. In die hut langs hare, is …
Glasklokke Amelie staan die mure van die hoofslaapkamer ’n ruk en bekyk. Al het sy honderde voorbeelde van verftegnieke op ’n bord op Pinterest, kan sy nie besluit wat om met …
Die klein vuurbal, Reese Witherspoon, is bekend as Amerika se liefling, danksy haar wye glimlag en string romantiese komedies agter haar naam. Soetlief is sy wel, maar met 'n innerlike …
Kim Kardashian West se blink geoliede kaal agterstewe op Paper se winteruitgawe het die sosiale netwerke laat gons. Ook Jennifer Lopez, Nicki Minaj, Serena Williams, Beyoncé, Shakira en Scarlett Johansson …
Jy sal maklik verby die fyn, kort vrou met die skewe glimlag, donker krulhare en minimale grimering loop, maar as jou oë hare ontmoet steek jy vas in jou spore. …
Daar was onlangs ’n uitstalling, Marks of Change, van fotograaf Karin Schermbrucker in Kaapstad. Die onderwerp REKMERKE. Jy verwag ’n swaar, gefabriseerde uitstalling oor die donker kant van die lewe, maar word toe heeltemal …
Nek-, skouer- en rugpyn is vandag so algemeen dat jy dit amper nie eens meer bevraagteken nie. Net as dit baie erg word, doen ons iets daaraan. Dis wat met …