Tannie Evita vir president
Op 17 Oktober 2008 is ’n blinknuwe party in Kaapstad gestig: Evita’s People’s Party. Ingehaak by hoofmeisie, Evita Bezuidenhout, staan die burgemeester van Kaapstad, Helen Zille. Laggend. Want, vertel Evita, …
Op 17 Oktober 2008 is ’n blinknuwe party in Kaapstad gestig: Evita’s People’s Party. Ingehaak by hoofmeisie, Evita Bezuidenhout, staan die burgemeester van Kaapstad, Helen Zille. Laggend. Want, vertel Evita, …
Abraham is Jans Rautenbach se eerste film in 30 jaar. Die film vertel die verhaal van Abraham (Dann-jacques Mouton), ’n kunstenaar en dromer van Kannaland in die vroeë 1980’s. Abraham is …
Melissa McCarthy sal ’n telefoonboek snaaks kan laat klink. Sy het in reekse soos Gilmore Girls en Samantha Who? haar buiging op televisie gemaak. In 2011 het sy ’n Emmy …
Verskeie bekendes vertolk hoofrolle in dié reeks en kykers kan ook uitsien om ander gunstelinge, soos Zetske van Pletzen en Amalia Uys, op ’n nuwe stel te sien. …
Debat ’n Tsoenami van emosies tref Amelie toe dit tot haar deurdring dat dit Phillip was wat haar in die stoorkamer oorval het en nie Adrian nie. Hoe kon sy so …
Hoe sien jy die toekoms? Is jy optimisties of pessimisties? Nie een van die twee nie. Ek is hoopvol. Ek hoop die volgende geslag kan al ons foute regmaak. American Hustle …
By vanjaar se kykNET Silwerskermfees is daar benewens die 15 kortfilms wat hul debuut maak, en die tien vollengte-films – met agt wat hul première by die fees het – …
Hier sit die manne, dink ek, maar dit is nie die Royal-hotel nie. Dit is die Werkloosheidsvoorsieningsfondskantoor in Middelburg. Dit is net ná 8:00 en daar is 35 ouens in …
Moet my nie met Liewe Jesus verwar nie. Ek vergewe nie,” het die sanger Steve Hofmeyr glo gesê nadat hy ’n koppie tee in die redakteur van Huisgenoot se gesig …
Komplikasies Die verlore skildery spook die volgende dae in die hospitaal by Amelie. Sy weet sy en die kinders het al deur die meeste kratte in die stoorkamer gegaan. Daar was …
Bewaring begin by jóú Jeunesse Park het vroeg in haar loopbaan besef bewaring en eko-opvoeding moet op grondvlak gedoen word. En dat jy bereid moet wees om jou hande vol grond …
Hoor jy van obsessief-kompulsiewe versteuring (OKV), kom die klassieke beeld van iemand wat hul hande oor en oor was tien teen een by jou op. Maar hierdie angsversteuring kom in …
Om weer oukei te wees Hy het sukses behaal, drooggemaak, by die dood omgedraai, gesond geword en weer by die dood omgedraai. Christo Gerlach se lewe het tot vroeg vanjaar soos …
PYN Dis donker as Amelie wakker word. Sy is verward want sy is nie in haar bed nie. Sy voel klippe en grond onder haar. Dan kom die pyn in vlae. …