Klere wat kul
Te midde van ’n groot skoonmaakpoging kom ek op ’n romp af wat ek as student in 1979 gedra het. ’n Pragtige wit broderie anglaiseromp in ’n nommer 12. ’n Nommer …
Te midde van ’n groot skoonmaakpoging kom ek op ’n romp af wat ek as student in 1979 gedra het. ’n Pragtige wit broderie anglaiseromp in ’n nommer 12. ’n Nommer …
Vertel ons meer van jou gehoorgestremdheid Toe ek ses maande oud was, het my ouers bekommerd geraak omdat ek nie soos ander babas woorde begin sê het nie. Ons het op …
Die pragtige Tammy-Anne Fortuin is verloof. Toe sy in Julie 2014 op ons voorblad verskyn het, het sy op ’n blitsbesoek aan Johannesburg gesels oor haar lewe in Los Angeles. …
Nicole Kidman het die grasie van ’n bokkie, ’n jongmeisie-giggel en sy kyk jou effe wantrouig aan. Haar stem laat jou aan karamel dink: soet en sag. Hoewel sy skraal …
Dis geen verrassing dat 70% van vroue die verkeerde grootte bra dra nie. Die verkeerde bra kan jou selfbeeld en -vertroue beïnvloed, en dit is gewoonlik vroue met ’n groter borsmaat wat …
Ziggy die bestralingsmasjien byt. Sy lyk maar so onskuldig daar waar sy in die bunker staan soos ’n goedige wit olifant. Mens sien haar bytmerke aan die vel op die …
Daar is nege uur tussen my, die Tap-die-laaste-druppel-bloed-uit-jou-werkers-aandele-makelaar, en Oukersaand. Ek sal môre vir Henko en sy gesin in Kanada Skype as hulle wakker word. Ons sal seëninge oor mekaar uitspreek …
Partykeer, as haar ma nie by die huis was nie, het sy teen die hangkas se rakke opgeklim tot sy die kissie met die glasstukke kon raakvat. Haar ma wou nie …
Rachel McAdams is ’n regte verkleurmannetjie. Op die skerm beeld sy dikwels die sterk, alledaagse vrou uit (Spotlight, True Detective) wat die werk gedoen kry. Maar sy kan net so …
Die twyfelagtige voorreg van ’n huis in die mark sit het my en my man reeds sowat tien jaar gelede te beurt geval. Die verkoop van jou eerste huis en die …
Die 2013 Symantec Norton-verslag oor kubermisdaad raam dat 73% van Suid-Afrikaanse internetgebruikers al die slagoffers was van kubermisdaad in een of ander vorm Peter Jay, ’n prokureur van Pretoria wat al …
Jy verwag ’n swaar, gefabriseerde uitstalling oor die donker kant van die lewe, maar word heeltemal onkant betrap omdat die foto’s bééldskoon is. Die groter-as-lewensgroot foto’s wys die subtiele patroontjies wat …
Ek loop die afgelope week pal met die volgende vraag voorop in my gedagtes: Waarom vind ons vroumense dit só moeilik om nee te sê? Of, is ék dalk net …
Salma Hayek is asemrowend mooi. Sy het ’n Grace Kelly-mond, gladde karamelkleurige vel, ’n welige bos hare en ’n lyf wat skrik vir niks. ’n Mens kan byna nie ophou …