Bemeester die selfie soos dié bekendes
Maak seker jy lyk fantasties op foto's wat op Facebook, Instagram en Twitter gedeel word. Gebruik byvoorbeeld gesigpoeier op jou t-sone sodat jou gesig nie te veel op die foto …
Maak seker jy lyk fantasties op foto's wat op Facebook, Instagram en Twitter gedeel word. Gebruik byvoorbeeld gesigpoeier op jou t-sone sodat jou gesig nie te veel op die foto …
Houtskool knars oor papier. Sy kyk na haar Waarnemer agter sy esel. Sy donker oë volg elke kontoer van haar lyf. Soms huiwer dit, gaan weer terug op die kontoer. …
Om ’n aktrise én ’n gelukkige mens te wees verg nogal ’n balanseertoertjie. Jy moet uiteenlopende karakters oortuigend kan speel sonder om jouself te verloor. Jy moet die publiek ’n …
Jy glo jy kan ’n veeleisende loopbaan (waarin jy baie reis), ’n gesin, ’n oefenprogram, ’n vriendekring én ’n huwelik suksesvol hanteer. Ongelukkig weet die meeste van ons dat jy iewers gehalte inboet as …
Hou ons webblad dop vir nog onderhoude met vanjaar se Spar Women's Challenge-ambassadeurs! Wat beteken die Spar Women’s Challenge vir jou? Die samekoms van uiteenlopende vroue met ’n variasie van redes om …
Oor koolhidraatdiëte het almal nou ’n mening. Intussen het dieettipes in drie rigtings begin ontwikkel: jy kan kies tussen die gewone kilojoule-beperkte dieet en die twee groepe koolhidraat-beperkte diëte naamlik …
Tshwane Place of Safety Association Die akteurspaartjie Pierre van Pletzen en Sandra Vaughn is die beskermhere van die Tshwane Place of Safety Association (TPOSA). “Mense wat babas sonder heenkome vind, bring …
Wilma de Bruin (63), joernalis en mediakonsultant Daar is min posisies wat Wilma de Bruin, bekende vryskutjoernalis, nog nie in haar 43 jaar in die mediabedryf beklee het nie: van koerantverslaggewer, …
Ek het nog altyd ’n sagte plekkie vir die underdog gehad en gedink dat ek reg en geregtigheid kan laat seëvier deur ’n prokureur te word,” vertel Bettina Wyngaard, Kaapse …
Waar kom jou liefde vir bak vandaan? Dit het ontstaan as ’n klein dogtertjie en kom van my ouma Corrie af. Sy is nie meer met ons nie, maar sy het …
BEELD 15 Maart 2016 - Ano Niemand het alleen gesterf. Die polisie op Stilfontein het die veelkleurige glasdeur van haar huis Vrydag oopgebreek. Haar liggaam was in ’n gevorderde stadium …
Wat beteken Mandela Dag vir jou? Dit is ’n dag waarop ek die lesse en ervaringe wat ek by Madiba opgedoen het, op ’n praktiese manier kan implementeer om ’n verskil …
Drie gewone ouens. Mans met gesinne. Pa’s wat pa-dinge doen en huisverbande afbetaal. Maar wanneer hulle saamstaan en musiek maak, is “doodgewoon” nie deel van die klank nie. Hulle maak …
Hoe sal jy verouder? Moenie wag tot dit te laat is voor jy begin aandag gee aan die spoortjies wat die tyd op jou vel gelaat het nie. Sorg van jongs …