Bergfiets hou jou nederig
Ek het al baie sportsoorte in my lewe gedoen, maar niks het my nog soveel opwinding en nederigheid as bergfiets gebring nie. Neem hardloop as ’n voorbeeld. Ek hardloop al so …
Ek het al baie sportsoorte in my lewe gedoen, maar niks het my nog soveel opwinding en nederigheid as bergfiets gebring nie. Neem hardloop as ’n voorbeeld. Ek hardloop al so …
Ná 12 jaar op skool, waar ’n kind binne ’n veilige raamwerk selde alleen groot besluite moes neem, word daar nou van hom verwag om volwasse en verantwoordelik te wees …
Die bejaarde vrou sit op haar bed. Sy hou haar kop in haar hande vas. Sy wieg vorentoe en agtertoe en prewel deurmekaar. Haar versorger kom in. “En nou? Tannie? Hoe …
Rolanda Marais Die bekroonde Afrikaanse aktrise verwag saam met manlief, Jozua Malherbe, hul eersteling (’n dogtertjie). Rolene Strauss Ons Mej. Wêreld, Rolene Strauss, se eersteling is op pad en sy deel gereeld die mooiste …
Die kind speel klavier in oom Stan se musiekkamer. Hy sit langs haar met sy arm om haar lyfie. “Oom Stan? Kan God my tot in die hemel hoor speel?” “Hy hoor …
#Dienuwemooi trend gaan oor selfvertroue en om die beste te maak van dit wat jy reeds besit, en natuurlik om van jouself te hou. Plusgrootte model Ashley Graham is ’n …
Die ou vrou sit by die klavier. Sy tokkel die kinderliedjie Siembamba met een vinger. Haar versorger sit op ’n rusbank naby haar. Sy blaai deur ’n tydskrif. Die ou vrou …
Vir ’n sestigjarige is Byron Katie onbehoorlik aantreklik; vir ’n suksesvolle selfhelpskrywer uit Kalifornië verfrissend aards. Ek sien haar vir die eerste keer in die Great Hall by die Universiteit …
Dis nie aldag dat ’n man soos dr. John F. Demartini jou pad kruis nie. Hy het ’n ruim gees, ’n groot hart, uitgebreide kennis van sowat 260 vakgebiede en …
Hy kan presies onthou wanneer en waar hy besluit het dat hy ook eendag stories wil skryf. Deon Meyer was tien, dalk elf jaar oud, toe hy met sy stapeltjie …
Sue sê as sy nie ’n goeie verhouding met God het nie, kan sy nie een met haar man wees nie. “My hele wese, my siel, my karakter spruit uit God. …
Daar staan ’n klein opwenmallemeul langs die kind se bed. As sy dit opwen, speel dit ’n wiegeliedjie en dan dans die perdjies al in die rondte. Elke aand mag …
Het jy geweet drie uit die vyf renosterspesies word erg bedreig? Ons gesels met Bonné de Bod, bekende kampvegter vir renosters, oor wat #WorldRhinoDay behels en waarom mense die belangrikheid …
Tjorts Sy draai die truspieëltjie skuins. Maak haar vol lippe vir oulaas rooi. Sy glimlag vir haar beeld. “Good luck, Dolla!” Sy kyk in die rigting van die glaspaleis oorkant die straat. Regs …