Wipkar, hoofstuk 3
Zirrrrrwhieeeeeee! Die versapper skril van vyfuur af deur die stil huis. Die seuns staan deur die slaap nader om te kom kyk wat hulle ma aanvang en Jos brom uit …
Zirrrrrwhieeeeeee! Die versapper skril van vyfuur af deur die stil huis. Die seuns staan deur die slaap nader om te kom kyk wat hulle ma aanvang en Jos brom uit …
Volgens ons Nasionale Kanker-register se jongste syfers (2012) is Suid-Afrika se leeftydrisiko 1/15 vir wit vroue, 1/21 vir bruin vroue en 1/20 vir Indiërvroue. Vir swart vroue is dit 1/53. …
Klottervry Ná Marie Kondo se ikoniese boek, The Life-changing Magic of Tidying Up, is “klottervry” op almal se lippe. Enigiets wat jy langer as ’n jaar laas gedra het en alles …
Wie sou kon voorspel dat inkleurboeke vir grootmense in ons tegnologiese eeu ’n reuse-aanhang sou kry? Daar is deesdae meer as 3 000 verskillende inkleurboeke vir volwassenes op Amazon.com beskikbaar …
La La Land het die 74ste Golden Globes-toekennings behoorlik oorgeneem. Die fliek het met al sewe toekennings weggestap waarvoor dit genomineer was: • Beste draaiboek • Beste oorspronklike liedjie • Beste oorspronklike klankbaan • Beste …
Ons gesels tussen tonele op die stel van 7de Laan waarin Dann-Jaques tans te sien is as Justin. Met die groetslag kry jy die indruk van hoflike terughoudendheid. Die onderhoud …
Drankies, van 'n elegante glas yskoue wit wyn tot lang glase asemrowende skemerkelkies en prettige koelers, is so deel van ons gesellige saamkuier met vriende dat ons 'n lewe daarsonder …
Die Prinsesrok Nita was nog nooit ’n blommemeisie of ’n prinses in ’n skoolkonsert nie. As iemand in haar familie trou of as die juffrouens rolle vir die konsert kies, kyk hulle …
Dit verg ’n baie spesiale ma om ’n suksesvolle dogter groot te maak, en dis inderdaad die geval met Margaret Gardiner, ons eerste Mej. Heelal en deesdae ’n gewilde en …
"Kry iets waarvan jy hou, en jy sal nooit ’n dag in jou lewe werk nie." Dis die TV-aanbieder Rozanne McKenzie se leuse. Ons onthou haar nog uit haar Dagbreek-dae, die …
Watter van die middels wat kanker veroorsaak, gebruik jy elke dag? Stel iets wat jy dag vir dag gebruik jou onwetend bloot aan kanker, onvrugbaarheid, ekseem of menstruasieprobleme? Die gebruik …
Emma en Ansa sit in die ouetehuis se tuin. Om hulle stoot die lentebolle kop uit. Ansa staar ’n ruk in die verte. Sy prewel eers net vir haarself. Dan …
Met suiwer selfbeheersing is nog twee weke verby sonder dat ek handgemeen moes raak en appels swaai (of gooi) – alles danksy my verbeelding-zapper-geweer. Lees ook: Zap die jakkalsies Soos dit maar meestal …
Sam Heughan het die DNS van ’n hartebreker: lank, gespierd, aantreklik ... Die Skotse akteur staan 1,89 m in sy sokkies en is nou gewoond daaraan om ’n sekssimbool te …