Pippa Middleton trou
Pippa het vanoggend vir haar droomdag opgedaag in ’n elegante rok van kant deur Giles Deacon (ter waarde van niks minder nie as 40 000 Britse Ponde). Die rok is …
Pippa het vanoggend vir haar droomdag opgedaag in ’n elegante rok van kant deur Giles Deacon (ter waarde van niks minder nie as 40 000 Britse Ponde). Die rok is …
Oor die breedte van die restaurant waai hy, staan op en stap nader om my met ’n warm omhelsing te groet. “Goeie middag. Ek is Paul Young.” In ’n dik aksent, …
*Hierdie artikel het in die Augustus 2011-uitgawe van rooi rose verskyn. Lees ook wat sê Willem Landman oor genadedood As jy ooit ’n geliefde aan die dood moes afstaan, weet jy hoe …
Vir die meeste Suid-Afrikaners is trauma ’n ou bekende. Koerante, sosiale media en TV-skerms konfronteer ons daagliks met ontstellende gebeure. In jou werk- en vriendekring is daar waarskynlik ’n paar …
Met Jos uit die hospitaal en terug by die werk, kan Arien vir die eerste keer in ’n lang tyd haar volle aandag aan die salon gee. Sy wil al …
Arien staan na haar eie spieëlbeeld en kyk. Sy sien ’n vrou wat heelwat gewig verloor het. ’n Vrou met ’n moderne haarstyl en mooi kant-onderklere. Maar ’n vreemdeling wat voor haar staan. Sy …
“Anders as ’n modevertoning, kan die natuur nie gechoreografeer word nie.” Die voorsitter van AFI (African Fashion Internasional), Dr. Precious Moloi-Motsepe, het met hierdie sin begin tydens die mediaverklaring by vanjaar se …
Sy gesin is op die ergste voorberei en breinskanderings het massiewe breinskade gewys. Dr. Eben Alexander sou waarskynlik nooit weer normaal wees nie – sou hy oorleef. Maar toe hy …
Die drie weke wat Jos in die inrigting is, is ’n lafenis vir Arien en die kinders. Die atmosfeer in die huis is lig en ontspanne. Die kinders mis hulle …
Sy het alles verloor, het die vrou snikkend op Highveld Stereo (947) se ontbytprogram vertel. Die man wat haar maande lank oor die Internet en Whatsapp die hof gemaak het …
Kan jy sien watter bekendes is in dié kinderfoto’s? 1 2 3 4 5 Is jy onseker oor wie in die foto's verskyn? Kyk hier: 1. Die Prinses van Wales met die hart van goud Ma van twee, …
Mans het dit eerste gedoen. In die sewentiende eeu het manlike lede van die Europese aristokrasie hoë hakke as ’n teken van status begin dra. Mense wat in sulke onpraktiese …
Die film vertel die fantastiese reis van Belle - ’n slim, beeldskone en onafhanklike jong dame - wat deur ’n lelike gedierte, Beast, in ’n kasteel gevangene gehou word. Ten spyte …
Die bekende glanspaartjie Beyoncé en Jay Z en hul dogter Blue Ivy Carter het heel voor gesit tydens dié wedstryd. Die vyfjarige, wat binnekort ousus van ’n tweeling gaan word, het …