Geweld teen vroue: wat om te doen
Geweld teen vroue: wat om te doen deur Mariette Snyman. Hooffoto: baona/istock images Elke enkele geval van geweld teen vroue is “een te veel”. Omdat geweld sulke verreikende gevolge het – van …
Geweld teen vroue: wat om te doen deur Mariette Snyman. Hooffoto: baona/istock images Elke enkele geval van geweld teen vroue is “een te veel”. Omdat geweld sulke verreikende gevolge het – van …
In die hartjie van die ruie wildernis naby Buffeljagsdam buite Swellendam, het 12 vreemdelinge ’n avontuur aangepak om ’n brug te bou. Dit is nou letterlik en metafories, in kykNET …
Die paneel: Ben (34) dosent in die geesteswetenskappe. Was al in twee saamwoonverhoudings maar op die oomblik enkel en beskikbaar. Neo (31) “soos die held in The Matrix”, entrepreneur. Sewe jaar gelukkig …
Word uitstel afstel? Die gevolge van uitstel deur Anys Rossouw. Hooffoto: pexels Ons vermy so dikwels die dinge wat ons weet ons moet of behoort te doen. Of dit nou ’n …
Ja, jy kan meer van jouself hou deur Mariette Snyman Hou meer van jouself Kan jy jou voorstel hoe dit moet wees om nooit, ooit vies te word vir jouself nie, al …
Menopouse is ’n woord wat jou woordeskat ongenooid binnesluip. Die een oomblik is jy nog jonk, die volgende doem die begrip “middeljarig” voor jou op. En as mense van gemoedskommelings, ’n toename in gewig en ’n …
Hierdie is sterk vroue wat die broodwinners is en sonder ophou steeds hul bes vir hul land en dié wat van hul afhanklik is gee. Aneesa Razack, die hoof uitvoerende beampte …
Hoekom is hierdie een van die heel belangrikste gesprekke wat ’n ouer met ’n kind moet hê? “Dis ouers se reg, plig en voorreg om hul kinders oor die seksuele en …
5 VROUENS EN EK, wat aangebied word in samewerking met Taputti Egyptian Perfume Oils, is geïnspireer en opgedra aan die vyf vroue wat Boyce die man gemaak het wat hy …
Herstel só gouer van chemobrein deur Salomé Delport. Foto skynesher / istock images Chemobrein? Daar is skattings dat chemoterapie ’n miljoen mense net in ons land kan aantas, as jy in ag …
Hoe op aarde raak mens verslaaf aan iets so algemeen en skadeloos soos pynpille? Oud-kollega Susan is een van 36 miljoen mense wêreldwyd wat in die slaggate van pynpil-afhanklikheid vasgeval …
1. Lyk opgewek Fnuik ’n dowwe, moeë vel en meng ’n produk wat glans gee by jou onderlaag. 2. Selfvertroue & helder lippe Daar is tye wanneer vroue ’n kragtige ek-is-in-beheer indruk wil …
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Baronne se partytjie is onlangs by Nederburg gevier en ’n koue, mistige dag voor die kaggel, die beste manier om ’n legende te eer. Gaste …
Bietjie 'af' vandag? Toets jouself hier vir winterdepressie deur Salomé Delport In die hartjie van die winter en laatwinter slaan seisoenale affektiewe depressie, of SAD, die voltreffer afkorting daarvoor, sommer baie …