YOMA: ID (idee, identiteit)
Grotendeels vorm ons opinies en redenasies ons identiteit. Party mense glo jy is wat jy eet, maar ek glo jy is wat jy dink en aangesien dit wat jy dink …
Grotendeels vorm ons opinies en redenasies ons identiteit. Party mense glo jy is wat jy eet, maar ek glo jy is wat jy dink en aangesien dit wat jy dink …
Martin Bester, radio-aanbieder, TV-persoonlikheid, sanger én akteur het ’n tydjie afgeknip om met ons te gesels oor sy nuwe radioprogram, sy planne vir die jaar en eerste kere. Jy het pas …
Dis wonderlik hoe lewenservarings ’n mens skaaf en dinge waaroor jy soveel sekerheid gehad het heeltemal duskant gegooi word. Ons almal beweeg maar deur die warm en die koud van …
Richard Burton en Elizabeth Taylor se smeulende verhoudings, herhaalde troues en egskeidings het altyd vir voorbladnuus gesorg. (Die knewels van diamante wat hy vir haar gegee het, ook.) Dié akteurspaar …
Waarmee hou jy jou tans besig?” begin ek tastend my weg oopvoel na die mens voor my. Amalia Uys loer met groot blinkbruin oë na my oor haar warm sjokoladedrankie …
Hulle snuffel in winkels, op straatmarkte, kerkbasaars, skoolverkopings en op enige moontlike en onmoontlike plek vir daardie één spesiale iets. Dalk is dit Lalique-glasbeeldjies of ander kunsskatte, of bottels, skoene, …
16 ure, 19 minute en 39 sekondes. Dit is die tyd wat die Suid-Afrikaner Ryan Sandes die uitmergelende Western States 100 Miler in Kalifornië laat wen het. Dié veldwedloop het in …
Hierdie artikel het in die Augustus 2014-uitgawe van rooi rose verskyn. Reuse-eikebome, al in hul herfsdrag geklee, waak stil om die ou plaasopstal. Toe ’n ligte windjie opsteek, dwarrel die geel …
Van Witbank tot Mauritius. En tussen dié twee plekke het Anneline Kriel se pad wye en interessante draaie gegooi. En ’n gebrek aan opwinding was daar ook nie. Die blondekop was …
Om aan te sluit by die artikel "Kry jou lyf lief" in ons Julie 2017-uitgawe, vertel ’n inspirerende vrou hoe sy haar lyf liefgekry het. My naam is Elizabeth Coetzee (40), …
Elizabeth Taylor het deur mans gedraf. Een na die ander het sy hulle met haar unieke skoonheid oorrompel, met hulle getrou en dan weggegooi. Daar was Conrad Hilton van hotelmagnaatfaam, …
Met nog net enkele jaar in die bedryf het Tayla Schaffner reeds ’n paar gesogte toekennings ingeryg as aktrise, draaiboekskrywer en vervaardiger. Sy het op 18 haar tasse gepak om by …
KROTOA is reeds deur ses internasionale filmfeeste uitgekies waaronder die internasionale filmfees vir omgewing, gesondheid en kultuur; die wêreld-filmtoekennings se fees; die Artemis vroue in aksie-filmfees en die Nashville-filmfees. Die film het …
Motorfietsstyl Die motorfietsbaadjie is een van daardie items wat jy altyd op die loopplanke sal sien – of dit nou in leer of suede is; vir winter of somer. Boonop kan …