Mooimaak met Clare Wiese-Wentzel
Clare Wiese-Wentzel se pa, Christo Wiese, is dalk een van die rykste mense in Suid-Afrika, maar dié beeldskone vrou is eenvoudig vriendelik en doodgewoon. Sy wil en gaan dan ook …
Clare Wiese-Wentzel se pa, Christo Wiese, is dalk een van die rykste mense in Suid-Afrika, maar dié beeldskone vrou is eenvoudig vriendelik en doodgewoon. Sy wil en gaan dan ook …
In Johannesburg is die meeste dinge ’n gejaag. Veral as jy met jou motor die strate in vaar. As jy dink verkeer in die Kaap is erg, moet jy ’n …
Die jaar 1888 was om verskeie redes ’n buitengewone jaar: Jack the Ripper het ’n skrikbewind in Londen gevoer, die eerste Kodak-kamera is vervaardig en bekendes soos Irving Berlin en …
Dis die begin van ’n sonderlinge liefdesverhaal toe die netjiese, gladgeskeerde “young Mister Murray” op ’n Kaapse winterdag in 1855 in Groenpunt deur die hek met sy groot wit pilare …
’n Universiteitsmaat het vir Magriet ’n afspraak gemaak met Klaus Verdoorn. Hy het ’n groot galery in die Wieg van die Mensdom en stal net werke uit wat die natuur besing. Magriet het …
’n Halwe engel: Laurinda Hofmeyr Sarah Brightman, Robbie Williams, Jimi Hendrix, Madonna en Dido is maar enkele kunstenaars wat reeds jare lank oor engele sing. Byna al hierdie liedjies het die internasionale …
Om elke keer na ’n terugslag weer op te staan, is een van die kwaliteite wat Magriet aangeleer het sedert kanker haar lewe se fondamente kom skud het. Soos die …
Ek onthou hoe ek soos ’n baas gevoel het wanneer al die kleinkinders by Ouma Hester oorgeslaap het, en sy my die houtlepel gegee het wanneer sy Saterdagoggende dorp toe …
Grieta is ’n kunstenaar. Sy is nie ’n wetenskaplike nie, maar twee weke nadat sy en Erik van Rio af teruggekom het, het sy deeglik besef wat Newton se derde wet …
Die negende Jozi Boekefees is hier! Dié fees sal tussen 31 Augustus en 3 September 2017 plaasvind by Mary Fitzgerald-plein in Newtown, Johannesburg. Die Jozi Boekefees is ’n opvoedkundige en kulturele …
Hy het my gevra om te trou!” Liané se kreet van blydskap weerklink so hard dat die drie baard-brille gesteurd opkyk van die stuk lap wat hulle aan die bespreek …
Rocker Willim Welsyn het onlangs met rooi rose se voorbladvrou van die maand (Augustus 2017), Erica Wessels, saamgespan om sy nuwe musiekvideo, Al die Cool Kinders, te vervaardig. Die video …
Mike Dooley van Orlando in die VSA lyk dalk na ’n doodgewone ou. Goed gemanierd, nederig, bedagsaam en so aan, maar moenie dat dit jou ’n rat voor die oë …
Magriet se foon het drie-uur die oggend gelui. Dit was Mariaan. Sy het vreesbevange en huilerig geklink. “Jy en Erik moet my kom help!” Magriet kon harde houe teen ’n …