Versorging & gesonde grense
In die gang van jou besige lewe neem jy elke dag tientalle besluite. Jy bepaal wat jy gaan eet en aantrek, waarheen jy gaan en saam met wie, wat jy …
In die gang van jou besige lewe neem jy elke dag tientalle besluite. Jy bepaal wat jy gaan eet en aantrek, waarheen jy gaan en saam met wie, wat jy …
BBC Suid-Afrika se The Great South African Bake-Off is nou al in sy derde seisoen en net so aanloklik soos die eerste twee. Dit word Donderdagaande om 20h00 uitgesaai en …
As jy al vir Bibi Slippers ontmoet het, sal jy weet sy is nie ’n skapie wat agter die trop aanloop nie. (Maar sy hou genoeg van skape dat sy …
Ja, dit gebeur. Jou eks beweeg aan. Find and replace, soos die funksie van enige goeie woordverwerker. En dan word die lewe rampspoedig, wraaksugtig en onheilspellend. Veral as jy op …
Tog snaaks hoe die lewe werk. Of soms nié werk of hoegenaamd saamwerk met wat ons beplan en hoop nie. Ek was so ’n rukkie gelede nog stiksinnig aan die wroeg …
Okay, kom ons begin by die begin. Wat is hormone? Dit is die afskeiding van ’n endokriene klier wat deur die bloed oorgedra word aan die weefsel waarop dit ’n spesifieke …
Swaziland is een van die min uitvoerende monargieë wat nog in Afrika bestaan. Die Swazi’s is ’n enkele etniese groep met verskillende stamme of clans, byna soos die Skotte, wat …
Daar’s kantgordyntjies voor my vensterraam, en alles is so ordelik soos dit my betaam. Soggens kom die melkman en saans lees ek koerant, en soms as als te veel word, …
Die teleurstelling op Erik se gesig was soos ’n diep steekpyn in Magriet se hart. Haar beste jarelange vriend. Hoe kon sy hom so seermaak? Maar Erik het sy emosies …
Jongmense dink soms dat hul jeug die koste van ’n mediese fonds onnodig maak, en dink ook nie aan die gevolge as hulle weens ’n ongeluk of siekte vir ’n …
Vir die eerste keer in hul jarelange vriendskap, is Magriet en Erik knorrig met mekaar. Erik sien rooi ligte flikker en Magriet leef in ’n waas van sagte verliefde kerslig. Erik …
Sy is 21, met die verstandelike vermoëns van ’n sesjarige, en haar bou en gelaatstrekke verklap die diagnose wat haar aanneemouers meer as twintig jaar gelede moes aanhoor: fetale alkoholsindroom. …
Op 57 is die donkerkop man steeds smeulend, maar ook gemaklik en staan hy met sy voete stewig op die aarde! Hy herken selfs Afrikaans as hy dit hoor omdat …
Oscar de la Renta kies nuwe loopplank Die ontwerpers Laura Kim en Fernando Garcia het bewys hoe prakties hul ready-to-wear-ontwerpe kan wees deur die modelle hul verskyning op ’n roltrap te laat maak. …