Valentynsdag-geskenke vir jou en hom
- Deur Corné Greeff. Hooffoto ghd Parfuum Met Valentynsdag om die draai is ’n droomgeur dalk net die ding wat jy nodig het om jouself in die bui te kry vir ’n …
- Deur Corné Greeff. Hooffoto ghd Parfuum Met Valentynsdag om die draai is ’n droomgeur dalk net die ding wat jy nodig het om jouself in die bui te kry vir ’n …
Deur Mariette Snyman. Foto verskaf Dr. Micki Pistorius sny al lewenslank spoor: nie in die veld agter diere aan nie, maar in die sielkunde, geskiedenis, argeologie en ander studievelde. Sy dra …
- Deur Margaret Gardiner “I never feel sexy, I just don’t”. Jamie Dornan lag terwyl hy met die pers gesels in onderhoude oor Fifty Shades Freed, die laaste in die trilogie …
- Deur Mariette Snyman Die boek “Die oppervlak van die aarde het eens heeltemal anders gelyk: die grootste deel van die planeet is bedek deur uitgestrekte oseane, bespikkel met eilande en vroeë landmassas …
Dag Zero vind plaas op 12 April 2018, en nie meer op die 21ste soos aanvanklik deurgegee deur die Western Cape Water Supply System (WCWSS) nie. Kaapstad se waterbeperkings is …
Die vlieglesse het soos ’n heerlike opwinding in Magriet se are gebruis. Sy kon nie genoeg kry van die ekstase as sy die stuurstang vashou nie. Sy en Bobby het …
Soms kry ’n mens ’n wonderlike oproep, so wonderlik dat jy dit nie kan glo nie. Toe die South African Council of Shopping Malls my uit die bloute bel om …
Nee jy is nie, sê dr. Lorna Geer, voorligtingsielkundige van Centurion. “Die beskouing dat dit ’n keuse is om ’n emosionele eter te wees en dat jy bewustelik beheer daaroor …
Die eerste ding wat jy opmerk wanneer jy met Sandra Maartens gesels, is haar positiewe houding en meelewing. Dis byna tasbaar oor die foon. Sy het met ons gesels oor …
Of jy ’n entrepreneur is, of vir ’n groot maatskappy werk, jou sakenetwerk is die lewensaar wat jou onderneming laat groei en jou reputasie laat gedy. ’n Goeie netwerk kan jare …
Die Briste koninklikes het gister die nuus gedeel dat Prins Harry en die aktrise Meghan Markle verloof is. Die paartjie het vroeër die maand verloof geraak en hulle beplan om …
Ter viering van dié geskiedkundige dag 50 jaar gelede, is kykNET besig met twee projekte wat die gebeure rondom die eerste hartoorplanting ondersoek. Die eerste projek is ’n dokumentêr wat deur …
Vertel ons meer van die video en liedjie Wille Kat. Wille Kat vang vas hoe fierce elke vrou kan wees. Alhoewel vroue sag en broos mag voorkom, maak dit haar nie ’n …
Mej. Suid-Afrika 2017, Demi-Leigh Nel-Peters, is die pas afgelope naweek in Las Vegas as Mej. Heelal gekroon. Demi-Leigh het meegeding teen 91 ander deelnemers van regoor die wêreld - die grootste hoeveelheid …