Margaret Gardiner se Cannes-dagboek: Dag 4
Foto's en teks: Margaret Gardiner. Is dit al dag vier? Ek is nie meer seker nie. Ek het tred met die tyd verloor. Die wekker lui om sesuur. Ek spring uit die …
Foto's en teks: Margaret Gardiner. Is dit al dag vier? Ek is nie meer seker nie. Ek het tred met die tyd verloor. Die wekker lui om sesuur. Ek spring uit die …
Teks en foto's: Margaret Gardiner. Verwerk deur Martie Swanepoel. Dis halfelf die oggend. Ek is sedert sesuur wakker en het eers na twee gaan slaap. Ek het die fliek Le Livre …
Teks en foto's: Margaret Gardiner Dag 1 Teen die tyd wat ek in Croisette aangekom het, het die son al in die oseaan gesak. My vlug van Los Angeles is in München …
Deur Bea Lingenfelder. Hooffoto: Verskaf deur Jenna McArthur. Fotograaf: Niquita Bento. Stilering: Ontwerpersrok – Klûk CGDT, Onderklere – H&M, (Instagram-foto) Oorgroottrui – Zara https://www.instagram.com/p/BieK5CSlvHb/?taken-by=_jennamcarthur 1. Drie moet-hê-items vir jou swangerskap-klerekas Ek probeer sommige swangerskapklere te vermy, omdat dit …
Deur Martie Swanepoel. Foto: pixabay.com Chrissie het die morfien begin wegsteek. Sy het geskrik. Tant Esther se voorstel het binne die konteks van die plaas verdedigbaar geklink, maar vir die samelewing …
Simoné Nortmann: Hou dié talent dop deur Ilse Salzwedel. Foto: Leana Clunies-Ross Oorweldigend. Dis hoe Simoné Nortmann die ontvangs beskryf wat die trefferfliek Vir die Voëls verlede jaar op oorsese rol-prentfeeste …
Versorg deur Mariette Snyman. Foto’s deur Henry O Photography en verskaf. Die ontwerper Marlize Coetzee Boshoff, eienaar van Immagika Creative Designs in Pretoria, is vanjaar genooi om twee Suid-Afrikaanse operasangeresse wat …
Deur Martie Swanepoel. Foto Pixabay Chrissie sê die rondloper het wragtag nes die Jesus in Mariaantjie se Kinderbybel gelyk! Op ’n haar! "Net daar gestaan met so ’n vreedsame uitdrukking op sy …
Deur Catherine Schenck. Hooffoto: pexels.com Die man wat verantwoordelik was vir van die mees ikoniese silhoeëtte in die jare vyftig en sestig is op Saterdag 10 Maart in sy slaap in …
Deur Catherine Schenck. Foto Kevin Winter/Getty Images 4 Maart 2018 was ’n groot aand vir die Oscars en hoewel dit die 90ste keer was wat hierdie toekennings plaasgevind het, was dit ook …
Deur: Margaret Gardiner. Foto: Dominique Charriau/WireImage/Getty images Pierce Brosnan is een van daardie sterre wat selfs beter in die regte lewe lyk as op die skerm. Daardie “tall, dark and handsome”-uitdrukking is …
Deur Catherine Schenck. Hooffoto Twitter Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah, wat tans die aanbieder is van die gewilde The Daily Show in die VSA, se outobiografie, Born A Crime: Stories from …
Deur Catherine Schenck. Foto's verskaf. Vertel ons meer van EON. EON bestaan uit myself, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg. Pieter speel acoustic guitar en Jerry speel lead electric guitar en ek speel ook …
Deur Catherine Schenck. Hooffoto Twitter @KensingtonRoyal Die Britse koninklikes het inligting op hul sosiale media gedeel oor Meghan Markle en Prins Harry se troue in Mei vanjaar. As jy nie weet nie, …