Margaret se Wêreld: Besoek aan Swede Dag 1
Foto's en teks: Margaret Gardiner Swede vir twee dae? Hmmm. Ses ure oor Amerika en agt oor Skandinawië. Dit help dat ek op ’n plat bed kan lê en slaap op …
Foto's en teks: Margaret Gardiner Swede vir twee dae? Hmmm. Ses ure oor Amerika en agt oor Skandinawië. Dit help dat ek op ’n plat bed kan lê en slaap op …
Deur Anet Schoeman Koeksisters en melktert sou glad nie uit plek gelyk het hierdie afgelope naweek op Wimbledon nie. Met Kevin Anderson (mans enkelspel) en Raven Klaasen (mans dubbelspel) beide in …
Reis deur Pole: Warskou: Teks en foto's deur Beatrix Roux. Poolse inval deel 1: Warskou Hierdie keer was Warskou en Krakow op die reislys: eersgenoemde omdat my buurvrou by ons vakansiehuis in …
Deur Catherine Schenck. Foto: Fathom media | keyart.co.za Die film Nommer 37 (regie en draaiboek deur Nosipho Dumisa) is ’n Afrikaanse misdaadriller wat hom afspeel in ’n fiktiewe woonbuurt op die Kaapse …
Deur Catherine Schenck. Hooffoto: Fathom Media keyart.co.za Nommer 37 (regie en draaiboek deur Nosipho Dumisa) is ’n Afrikaanse misdaadriller wat hom afspeel in ’n fiktiewe woonbuurt op die Kaapse Vlakte. Randal Hendricks …
Teks en fotos: Margaret Gardiner George Clooney of my gesin. George Clooney in Sardinië, of my gesin? Wag, het ek genoem dat die keuse wat ek moet maak tussen George Clooney …
Deur Ina Genade. Foto: JasonDoiy/istock images “Dis nou tipies van iemand soos sy…” “”Ja, ’n mens kan dit verwag van iemand soos hy…” “Hy was dan só ’n oulike seun met die mooiste maniere…” “As …
Hooffoto: Corné Greeff Clare Wiese-Wentzel, sakevrou en aanbieder van die gewilde kykNET-reeks Mooimaak (waarvan die tweede seisoen in Augustus gebeeldsend sal word), is ons Julie 2018-uitgawe se voorbladgesig. Sy het haar …
Deur Bea Lingenfelder. Hooffoto: Superbalist Watter wintertrend beskou jy as ’n cliché en hoe gee jy dit nuwe lewe? Ek voel dat pienk deesdae in oormaat voorkom. Ons het oor die jare …
Deur Martie Swanepoel. Foto: pixabay. Die vyandigheid tussen Christiaan, Chrissie en Tant Esther het toegeneem. As hy nie in die siekekamer by Oom Thomas was nie, was hy later openlik snedig …
Deur Salomé Delport. Foto: pixabay Eintlik wil jy bitter graag ophou rook. Maar jy is bang. Soos almal. Jy sien nie kans vir die weke se swaar kry wat wag nie. Nie …
Teks en foto's: Margaret Gardiner Tamaryn Green is gekroon as Mej. Suid-Afrika en sal deelneem aan Mej. Heelal en Thulisa Keyi is Eerste Prinses en Mej. Wêreld Suid-Afrika. Hierdie jaar merk …
Foto's en teks: Margaret Gardiner Dis dag vyf en ek begin sing-sing akklimatiseer. Ek het vier ure se slaap ingekry en was vanoggend nà ’n vinnige fliek terug in my kamer …
Deur Dee Krüger. Hooffoto: Foto's: www.krugercowne.com en Kurt Arrigo Photography (Malta). Dit was die dag waarop ’n afstammeling van slawe getrou het met ’n lid van die oudste en edelste koningshuis op die …