Hierdie vroue maak heel
Deur Rentia Mynhardt. Foto's: Andrea Caldwell Hierdie ses beeldskone vroue dien as ambassadeurs, oftewel die openbare gesig van die B Loved Foundation. Hulle vervul hierdie rol met passie en geesdrif …
Deur Rentia Mynhardt. Foto's: Andrea Caldwell Hierdie ses beeldskone vroue dien as ambassadeurs, oftewel die openbare gesig van die B Loved Foundation. Hulle vervul hierdie rol met passie en geesdrif …
Ontmoet vir dr Lizelle Grobler, ’n toonaangewende kenner van korporatiewe opleidingsoplossings, wat in die fassinerende gebied van ooglose visie gedelf het nadat sy verlede jaar ’n transformerende opleidingsessie in Duitsland …
Kreatiewe Kate is aards en glansryk Plaas- of stadsmuis? Kaalvoete of hoëhakskoene? Voor of agter die kamera? Sommer die hele uiteenlopende lot asseblief, sê die beeldskone …
Klink sinnetjies soos dié bekend? Dit gaan ’n verskriklike verleentheid wees. Ek skaam my dood! Ek sal dit glad nie kan hanteer nie. Jy kan dit nie waag nie! Asseblief, …
Deur Vilien-Miri Coetzee Jy kan haar nie miskyk nie. Al is sy klein en slank, is daar ’n sekere grootsheid wat niks met liggaamsbou te make het nie. Daar by …
Deur Rentia Mynhardt Sandra de Clercq kan aan enige ding wat rondlê nuwe lewe gee. Vir haar is kreatiwiteit die geleentheid om uiting aan jou emosies te gee, wat beteken dat …
Maropeng Ralenala, kliniese sielkundige van Johannesburg, lag lekker toe sy vertel hoe sy as tiener daarop aangedring het dat haar ma haar onmiddellik dokter toe moet neem met haar “velsiekte.” “My …
As jou hart breek - drie vroue deel hul hartbreekverhale Deur Mariette Snyman. Hooffoto: iStock/Anna_leni As jou hart breek ... Die verhouding waarin ek vyf jaar lank betrokke was, het …
9 dinge wat jy moet weet om ’n sukses van jou eerste jaar op universiteit te maak deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock/mapodile Seil deur jou eerste jaar Nuwe vryheid. Partytjies. Koshuislewe. Én …
Die gewilde TV-persoonlikheid Angelique Gerber en haar span soek 12 vroue om hierdie lewensveranderde reis saam met hulle aan te pak. Al die deelnemers kry die geleentheid om ‘n nuwe en …
Die situasie Kinders moet ’n ma én ’n pa hê.” Dit klink so vanselfsprekend. So reg. Tog voel baie ma’s anders wanneer dit hul bepaalde situasie raak. Veral die ma’s van …
Boelies boelie meestal net waar hulle voel dat hulle die mag en beheer het. Ander mense sal dikwels nie eens weet of glo dat iemand geboelie word nie, want die …
Deur Margaret Gardiner Wanneer Natalie Portman vir jou ’n draaiboek stuur, moet jy regopsit. Dit was tydens die toppunt van Covid 2022. Todd Haynes (Far from Heaven, Carol, I’m …
My man het ’n ernstige siekte deur Mariette Snyman My man het ’n ernstige siekte Min lewensgebeure werp ’n paartjie se bestaan so dramaties omver soos die Groot K. Kanker. Doktersbesoeke, mediese prosedures …