Laat jou werk vir jou praat!
Laat jou werk vir jou praat! – Deur Zoë Salzwedel. Hooffoto: Leana Clunies-Ross Mila was nog ’n student toe sy ’n klein rolletjie in die bekende Ballade vir ’n Enkeling losgeslaan …
Laat jou werk vir jou praat! – Deur Zoë Salzwedel. Hooffoto: Leana Clunies-Ross Mila was nog ’n student toe sy ’n klein rolletjie in die bekende Ballade vir ’n Enkeling losgeslaan …
Pablo Picasso en die emosies wat sy werke ontlok deur Margaret Gardiner. Foto's: Margaret Gardiner. As daar iemand was wat die konsep van kuns uitgedaag het, is dit Pablo Picasso. Wat …
Vloei saam met ander: musiek en “flow” deur Mariette Snyman. Foto’s deur shotbyjeanne.com Hierdie artikel is ’n aanvulling tot Só vloei jy na ekstase in ons April 2020-uitgawe. Flow dui op …
Marijke Krul: in die Japanse konsentrasiekamp en daarna deur Mariette Snyman. Foto's van Pexels, tensy anders aangedui. Hooffoto Pexels Hierdie artikel is ’n aanvulling tot “Ek is ’n gelukkige vrou”, ons …
Om te “Flow”: Vloei saam met ander met proseskuns deur Mariette Snyman. Foto’s verskaf. Hooffoto: kunswerk deur Ilze le Roux Hierdie artikel is ’n aanvulling tot Só vloei jy na ekstase …
Sjef Snoekie Hoofstuk 4: Fyntrap deur Martie Swanepoel. Hooffoto:iStock/scyther5 Lees eers die vorige hoofstukke van Sjef Snoekie: Hoofstuk 1 Hoofstuk 2 Hoofstuk 3 Sjef Snoekie Hoofstuk 4: Fyntrap Lucille het Snoekie nie oor Alphonse se humeur …
dinge wat jy nou kan doen om besig te bly tydens sosiale afsondering oor die Corona-virus, saamgestel deur Catherine Schenck. Hooffoto: iStock Om die verspreiding van die COVID-19-virus te beperk, is …
RSG se radiolegende Wouter de Wet is oorlede. Foto's: Verskaf deur RSG Die gewilde RSG-omroeper, Wouter de Wet, is oorlede na ’n stryd met longvlieskanker. Ilse Salzwedel het in 2015 met …
Vlam - die vervolgverhaal is geskryf deur Martie Swanepoel. Hooffoto: iStock/boggy22 Meer oor Vlam - die vervolgverhaal Niekie Branders is ’n ervare misdaad- en militêre verslaggewer by Mediahuis. Sy is die dogter van …
Word jou kind geboelie? deur Mariette Snyman. Foto: monkeybusinessimages/istock images Word jou kind geboelie? "Boelie” kan gedefinieer word as optrede wat iemand skaad en hulpeloos laat voel omdat die boelie meer mag …
Renée Zellweger - Onbreekbaar deur Margaret Gardiner. Hooffoto: Met vergunning van Empire Entertainment Africa Margaret oor Renée Zellweger Daar was ’n tyd toe Renée Zellweger se naam by elke lokettreffer uit Hollywood verskyn …
Skeur die voorskrif op deur Ina Genade. Hooffoto: iStock/voyata Skeur die voorskrif op Dalk is dit die hitte. Dalk ’n teken van die tye. Of, dalk is ek nou bloot uiteindelik aan …
Borskanker: Een leser vertel hoe dit regtig voel en wat alles gebeur na diagnose versorg deur Salomé Delport. Foto: iStock/ klebercordeiro Geen vrou met borskanker is alleen nie want borskanker tref …
My lewe met my man - en Aspergers deur Mariette Snyman. Foto's Pexels en Pixabay “Ek en Tim is reeds dertig jaar saam,” vertel Milly Rose van Randburg. Haar man het …