Velsorg en swangerskap
Die skerp styging in hormoonvlakke tydens swangerskap sorg by sommige vroue wel vir daardie swangerskapgloed, maar vir baie ander vroue veroorsaak dit verhoogde olievlakke, verstopte porieë en ’n minder perfekte …
Die skerp styging in hormoonvlakke tydens swangerskap sorg by sommige vroue wel vir daardie swangerskapgloed, maar vir baie ander vroue veroorsaak dit verhoogde olievlakke, verstopte porieë en ’n minder perfekte …
Spieëltjie, spieëltjie ... Wat jy oor liggaamsdimorfiese steurnis moet weet deur Cornel Dunn. Hooffoto: pexels Karlien* is ’n aantreklike, vyftigjarige vrou en ouma van drie. Sy het die afgelope paar jaar …
Deur Salome Delport. Foto: Unsplash Parkinson-siekte is een van die gevreesde kwale van bejaardheid. Veral weens die stigma wat daaraan klou. Die ding is dat dit opvallend is. Met ander 'stil' kwale …
Wat is selfwaarde? Ons het almal prentjies oor onsself in ons kop – dit word ons “selfbeeld” genoem. ’n Selfbeeld word van kleins af gevorm deur ervarings van die wêreld om ons. …
Deur Margaret Gardiner Ek is 45 jaar gelede as die eerste Suid-Afrikaanse Mej. Heelal gekroon. Amper 37 jaar moes verbygaan voordat ’n Suid-Afrikaner, Demi-Leigh Nel Peters (nou Tebow), weer gekroon sou …
Deur: Margaret Gardiner Dit is 9 ˚C. Ek is op die rooitapyt en geklee in ’n Oliver Tolentino-aandrok. Dit voel omtrent asof ek van die boonste dek van die Titanic afgeklim …
Hoor jy van obsessief-kompulsiewe versteuring (OKV), kom die klassieke beeld van iemand wat hul hande oor en oor was tien teen een by jou op. Maar hierdie angsversteuring kom in …
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in hierdie tye wat so sonder grense is, waar alles maar toelaatbaar is, en met al …
Kyk nuut na jou huwelik deur Mariette Snyman. Hooffoto: iStock/bernardbodo Kyk nuut na jou huwelik Ná werk hou meneer Smit voor die huis stil. Sodra sy voet aan die stoeptrappie raak, maak …
Yster is die suurstofkoerier wat elke sel in jou liggaam van sy pakkie suurstof vir energie voorsien. Te min yster beteken te min suurstof in jou selle en spiere - …
Deur Karlien Meiring. Foto's: Unsplash Die nuwe jaar is hier en jy weet wat dit beteken: ń vars geleentheid om jouself te herontdek. Coco Chanel het op ń tyd sy gesê: …
Dis Oukersaand en gemoedere loop hoog in ’n huis waar familie en vriende bymekaar kom. Die gasvrou besluit om die situasie te beredder en stel voor hulle voer die Kersverhaal …
Hoe om beter met jou lewensmaat te kommunikeer deur Anet Schoeman. Foto's: Unsplash "Praat met my ..." Gelukkig is ons nie meer op die planeet van “Men are from Mars, Women are …
Is jy regtig gereed om te trou? deur Mariette Snyman. Hooffoto: Pexels Tyd om te trou? Waarom trou mense? Wat motiveer dié wat gereed is, en waarom skram ander weg? En wat kan paartjies …