Beeld van ’n vrou: Zsa Zsa Gabor
Beeld van ’n vrou: Zsa Zsa Gabor deur Alita Steenkamp. Die titel van Zsa Zsa Gabor se outobiografie wat sy op 74 geskryf het, One Lifetime is not Enough, som in …
Beeld van ’n vrou: Zsa Zsa Gabor deur Alita Steenkamp. Die titel van Zsa Zsa Gabor se outobiografie wat sy op 74 geskryf het, One Lifetime is not Enough, som in …
Beeld van ’n vrou: Nora Ephron deur Corlia Fourie Die rolprente met Nora Ephron as draaiboekskrywer (en later ook as regisseur) het ons laat tintel van lekkerkry. Dink maar aan When …
Beeld van ’n vrou: Colette deur Corlia Fourie Die Franse skrywer Colette is in die res van die wêreld veral bekend vir Gigi, Chéri en die Claudine-stories. Maar in haar …
Beeld van ’n vrou: Miriam Makeba deur Corlia Fourie Miriam Makeba, die Suid-Afrikaanse sanger wat die wêreld met haar talent verower het, was nie net bekend om haar sang nie. Sy …
Beeld van ’n vrou: Martha Gellhorn deur Christine van Deemter Haar man, Ernest Hemingway, het haar “die ambisieusste vrou op aarde” genoem. Sy het van haar eie lewe gesê: “Ek is …
Beeld van ’n vrou: Elsa Joubert deur Ilse Salzwedel *Hierdie artikel is oorspronklik gepubliseer in die Maart 2018-uitgawe van rooi rose. Min skrywers publiseer nog op die ouderdom van 95, maar dis …
Beeld van ’n vrou: Nelle Dreyer deur Corlia Fourie Nelle Dreyer het in die jare sewentig op die voorblad van rooi rose en verskeie ander Suid-Afrikaanse tydskrifte verskyn. Toe het sy …
Deur Henriëtte Linde-Loubser Françoise Gilot was die artistieke muse van die Spaanse kunstenaar Pablo Picasso, sy minnares en metgesel, maar altyd sy gelyke. Want dit is wat sy wou wees: ’n …
Deur Corlia Fourie Die Franse wetenskaplike Émilie du Châtelet is nie in haar lewe na waarde geskat nie. Net omdat sy vrou was. Maar onlangs het haar reusebydrae tot die Verligting …
Deur Regina Malan Juliet Armstrong, gevierde keramiekkunstenaar en professor in die Kunstedepartement aan die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN), se onkonvensionele en kleurryke persoonlikheid is ná haar dood deur haar nabymense eerbiedig. …
Deur AJ Opperman Madeleine van Biljon het ’n kussing besit waarop die woord “nee” 14 keer geborduur is. Haar suster Rouxline (sus Polla) het dit vir haar gemaak. Behalwe dat dit …
Deur Anet Schoeman. Op 82 kan Esther Mahlangu terugkyk op ’n lewe wat hom dalk effe anders ontvou het as wat sy verwag het. Van ’n stowwerige dorpie in KwaNdebele in …
Noem die naam Jackie Collins en kyk watter reaksie jy kry. Haar bewonderaars sal dadelik vra of sy iets nuuts geskryf het, en haar kritici sal so effe neusoptrekkerig reageer. …
Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel. Dié universiteitsdrama ding mee teen Troll en Ragnarok, twee Netflix-produksies wat in Noorweë geskiet is. Die Wyfie-stelle het …