Masters of the Air: Die manne kry dit reg
Deur Margaret Gardiner Masters of the Air klink nogals lofwaardig. Dit veronderstel spoggerigheid en oorheersing. Dié fliek het tot stand gekom danksy dieselfde mense wat Band of Brothers geskep het, …
Deur Margaret Gardiner Masters of the Air klink nogals lofwaardig. Dit veronderstel spoggerigheid en oorheersing. Dié fliek het tot stand gekom danksy dieselfde mense wat Band of Brothers geskep het, …
Deur Margaret Gardiner Zac Efron, wat in High School Musical naam gemaak het, het met my oor sy nuwe rol in The Iron Claw gesels. Hierin speel hy ’n stoeier, …
In die verliefde waas van daardie eerste wonderlike dae van ’n romantiese verhouding sou julle nie kon glo dat jul verhouding ook maar soms in ’n stormsee van probleme en …
Vorm 1: Die waagduiwel Jy is waaghalsig, verbeeldingryk en baie sensueel. Kreatief met ’n goeie gees en ’n sterk persoonlikheid. Jy is lief vir verrassings en ’n vol lewe. Jou lipstiffie …
Ons sou graag wou glo dat moederskap vir alle vroue ’n warm and fuzzy ervaring is, maar dit werk nie so nie. Tot ’n derde van alle nuwe ma’s in …
Hulle word die “cougars” genoem: ouer vroue wat allermins hul ouderdom lyk en deur veel jonger mans aangehang word, of soos Suid-Amerikaanse bergleeus (waaraan die term ontleen is) self die …
Die nuwe jaar het met ’n komiese knal afgeskop, met die jongste seisoen van Magda Louw wat die skreeusnaakse Mandri Sutherland as die vrysinnige Delere aan kykers voorgestel het. Sy …
Ontmoet Salomie du Plooy, die visioenêre Suid-Afrikaanse mode-ontwerper, wie se reis in die wêreld van couture as jong meisie begin het toe sy gekoesterde oomblikke saam met haar ma voor …
Wat jy nou oor mede-afhanklike verhoudings moet weet deur Anys Rossouw Jou liefde, vernietig dit jou? Mede-afhanklikheid is die algemeenste vorm van verslawing. Dis die siekte van ’n verlore self. ’n Self …
As jy sekere kosse weier, ly jy dalk aan 'Avoidant, restrictive food intake disorder' deur Salomé Delport. Foto: LuckyBusiness/istock images Kos? Nee, dankie! Kosweiering en kosgevegte is ou nuus in menige huis. …
Jy leef net een keer, sê die stemmetjie in jou agterkop. Maar wat van bestendigheid en werksgeleenthede? maan jou meer verantwoordelike kant. Ja, daar is ’n saak uit te maak …
Meer sexy Kry jou eie lyf lief 1 Dr. Ann Kearney-Cooke, ’n Amerikaanse sielkundige wat pasiënte help om probleme met hul liggaamsbeeld op te los, sê ons leer ander eintlik om krities na ons figure …
Dit was doodeenvoudig. Die lewe het gebeur. “Vuiste vol daarvan, en in ’n baie kort tyd. Ek kon myself nie meer verweer en die houe wegkeer nie. Jy is die een …
Deur Margaret Gardiner Of jy die vrou is wat na ’n ander vrou se kind kyk sodat hulle kan werk; die kinders ’n rygeleentheid gee wanneer daar meer as een …