Vaal huwelik? Ja, jy kan joune red
Jul huwelik is nie sleg genoeg om te skei nie, maar jy wonder tog die hele tyd of jy jou nie meer geluk moet gun nie. “In baie gevalle is …
Jul huwelik is nie sleg genoeg om te skei nie, maar jy wonder tog die hele tyd of jy jou nie meer geluk moet gun nie. “In baie gevalle is …
Jy moet ’n voorlegging doen wat ’n beduidende invloed op jou loopbaan kan hê. Jou hart hamer in jou borskas, jou asemhaling versnel en jy begin sweet. Asof dit nie …
Is jou kind ADHD of begaafd? deur Mariette Snyman Mevrou, jou dogter kan nie stilsit nie. Sy moet vir aandagafleibaarheid getoets word en moontlik Ritalin gebruik,” het die graadeenonderwyseres vir …
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Die fees is die land se oudste kunstefees in Afrikaans en het elke kunsvorm van musiek, dans, poppespel, toneel tot visuele kuns in lokale, …
Beenverlies vind toenemend oor ’n aantal jare plaas en het geen simptome nie. Die eerste teken van osteoporose is gewoonlik ’n beenbreuk. Om hierdie rede word daar gereeld na …
Vanaf 1 April 2024 om 21:30 sal die gewilde TV-persoonlikheid Angelique Gerber en haar span die lewens van twaalf vrouens ingrypend verander. Al die deelnemers kry die geleentheid om ’n nuwe …
Sestien betreklike rou stadsjapies word in die tweede seisoen van kykNET se Plaasjapie-reeks aan die meeste van die elemente van plaaslewe blootgestel. Maar wie is hulle noudat hulle geleer het …
Deur Mariette Snyman. Foto Freepik As jy ’n ouma of ’n oupa is, ervaar jy die oppe en affe van grootouer wees aan eie lyf. Miskien het jy innige verbintenisse met …
Deur Salomé Delport. Foto: Unsplash Wat is dit? Die endometrium is die binnevoering van die uterus en dit word met jou maandelikse menstruasie onder beheer van jou hormone vanself “afgeskil” en uitgewerp. …
Tekens dat jou maat dalk ontrou is: • Werk gedurig laat of is dikwels weg van die huis.• Die foon is dikwels af, of daar is ’n probleem met …
Die misdaadkomedie Koek is nou op Showmax beskikbaar om te stroom, met nuwe episodes wat weekliks op Donderdae vrygestel word. As die Kaapstadse huisvrou Christelle Smit bewyse ontdek wat daarop dui dat haar …
Die meeste van ons probeer régtig hard. Dis ons hartewens om goeie verhoudingsmaats, ouers, kinders, vriende, kollegas en groepslede te wees. Ons doen moeite om ons kant te bring, selfs …
In die skitterwêreld van die Suid-Afrikaanse TV-bedryf val die kollig deesdae weer op Angelique Gerber. Angelique kan tans as die vreeslose moeilikheidmaker Lucy in die treffer-telenovelle Diepe Waters gesien word. “Dit …
Die M-woord: 'n Vol lewe na menopouse? Dis moontlik. Deur Leandri de Kock. Elke vrou se ondervinding is egter uiteenlopend. Dr. Mary Atkinson van Longiva beantwoord ons vrae oor hoe vroue …