Vredevangers
Luister en glo Sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Joe Niemand van Johannesburg het ’n fyn oor vir God se stem. “As voorskoolkind het ek al gevoel die Here praat met my. Iemand het …
Luister en glo Sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Joe Niemand van Johannesburg het ’n fyn oor vir God se stem. “As voorskoolkind het ek al gevoel die Here praat met my. Iemand het …
Ons was beslis nie meer alleen in die kamer nie. My pa was sterwend, maar ’n onbeskryf-like vrede het op my neergedaal. Hy het sy hande swakkies probeer uitsteek na …
Die verhoudingskenner Hanlie Raath, ’n psigoterapeut met ’n meestersgraad in maatskaplike werk, spesialiseer in individuele, huweliks-, gesins- en groepsterapie. Sy het ’n private praktyk in Bryanston, Johannesburg, en bied korporatiewe en …
Margaret Gardiner se rustigheid is aansteeklik. Sy drafstap nie. Sy drentel met die grasie van ’n danser. Haar kenmerkende heserige stem is sag en as sy lag, borrel dit diep …
Sarah Jessica Parker stap by die dakwoonstel van die Mandarin Oriental Hotel in New York in. Die wye uitsig oor Central Park is asemrowend, maar niemand kyk by die venster …
Ons is deur die He’s not that into You-gier, en baie dankie, ons weet nou wanneer Meneer se belangstelling te laag brand om verder ons tyd te mors. Maar It’s …
Ouderdom is ’n wrede werklikheid en nie almal hanteer die jare lag-lag nie. Maar Clint Eastwood, ikon van die rolprentwêreld, akteur, regisseur en nou ook komponis, laat hom glad nie …
Op ’n herfsoggend in 1999 was Lindie Larney nog ’n lewenslustige, veelsydige tweedejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria. Daardie aand, ná ’n motorongeluk, het sy met ernstige breinbeserings in ’n …
Elkeen het die reg om as ’n waardige en spesiale persoon met respek behandel te word. Jy het die reg om nee te sê. Jou wil en voorkeure kan en …
- Deur Mariette Snyman. Foto: Leana Clunies-Ross *Hierdie artikel het oorspronklik in die November 2009-uitgawe van rooi rose verskyn Ek ken Robert die afgelope paar jaar as Robert Hamblin, talentvolle en lewenslustige …
Ons is in die verknorsing. Wit, swart en bruin is in die rooi. Jare lank was dit die Rooi Gevaar van Kommunisme wat die groot bedreiging was, maar nou is …
"Ek is ’n tweegesig.” Hoewel Rentia Malan* se stelling ’n poging tot die waarheid is, sien sy steeds nie kans om haar gesig en haar naam aan dié artikel te …
Toni Morrison is oorlede. Hooffoto: Beloved, deur Toni Morrison Die Amerikaanse skrywer en Nobelpryswenner, Toni Morrison, is op die ouderdom van 88 op 6 Agustus 2019 oorlede. Ons onthou dié uitstekende …
Elke het op ’n jong ouderdom ’n buitengewone mylpaal bereik en een van die jongste individue ooit geword wat haar Gesertifiseerde Finansiële Beplanner (CFP)-aanwysing van die gesogte Finansiële Beplanningsinstituut (FPI) …