Karlien van Jaarsveld: stil in stormweer
Daar’s ’n sagtheid aan Karlien van Jaarsveld. Dis in die manier hoe sy na jou kyk met daardie okkerneutbruin oë, skaam glimlag wanneer sy oor haar hangkas vol skoene bieg, …
Daar’s ’n sagtheid aan Karlien van Jaarsveld. Dis in die manier hoe sy na jou kyk met daardie okkerneutbruin oë, skaam glimlag wanneer sy oor haar hangkas vol skoene bieg, …
“Voor ek by Madiba begin werk het, het ek van ’n gewone lewe gedroom. Ek wou maar net ’n salaris verdien, trou en kinders hê,” vertel Zelda la Grange, oudpresident …
Daar is ’n geskarrel in die dorp. ’n Onrustigheid. Die Filippyners wat ek tot dusver teëgekom het is ’n vriendelike spul vol grappies. Nie vandag nie. Ek stap in …
As ek my grootwordjare uitskakel, is hierdie winter my eerste in ’n huis met ’n vuurherd. Ek het geen idee gehad hoe om ’n vuur aan te pak nie, en …
Wat ons besiel het weet ek nie. Op ’n Maandagoggend in Mei stap agt verwers ons huis binne. Gewapen. Kwaste, lere, plastiek. My moed sink. Vandag takel hulle die huis. …
Ek wat Frikkie Kraamwinkel is het 52 jaar gelede deur kommunistiese Joegoeslawië gereis. Dit was 'n brandarm land en bevolking. Maar die land was pragtig en die mense innemend van …
FRUSTRASIE. Dit is wat mense hof toe dryf. As jy, soos drie van rooi rose se joernaliste, een van die duisende mense landwyd is wat die afgelope dekade skielik ’n …
Daar is net een manier om na 'n kalander te kyk. Jy lê plat op jou rug en kyk teen sy ruwe stam op, op, op ... tot waar die …
Katinka Heyns – klein, fyn en steeds met daardie onmoontlike blou oë - wag my by hul plaashek in. Ek gaan haal my storie op die plaas naby Nelspruit omdat …
Die woorde “ikon” en “legende” word dikwels in Hollywood gebruik, maar eers wanneer jy iemand ontmoet wat die beskrywing waardig is, besef jy hoekom hierdie woorde nodig is. Op 74 …
In Marokko word ’n partytjie gehou wanneer ’n meisie begin menstrueer, en sy ontvang geld en geskenke. In Japan eet die gesin rys en bone wat rooi gekleur is. ’n …
Sy sit in Zack se kamerjas en praat. Dis ’n jaar ná Frikkadel se dood. Die baas van Vetkoekpaleis laat ’n groot leemte in die Afrikaner-hart. En vir Zack du …
Dis ’n wonderlike voorreg om ’n tuisbly-ma te wees as jou kinders klein is. Maar maak nie saak hoe kosbaar dit is om kinders groot te maak nie, daar kom …
Om agter tralies te sit sonder dat iemand tot haar redding kom, moes soos die uiterste vorm van verwerping gevoel het. Wreed. Nie haar familie of haar man David* was …