Die ABC van vitamien D
Die son is gesond Ons dink vitamien D is net nodig om been te bou en onderskat al sy ander take, soos om kankerselle af te skakel en jou immuunselle aan te skakel. Nuwe …
Die son is gesond Ons dink vitamien D is net nodig om been te bou en onderskat al sy ander take, soos om kankerselle af te skakel en jou immuunselle aan te skakel. Nuwe …
Onthou jy die tyd toe sangers soos Laurika Rauch, Jannie du Toit en Clarabelle van Niekerk ons met die Afrikaanse luisterliedjie-beweging bekoor het? Dink mooi voor jy ja sê - …
Sy is in lewende lywe selfs kleiner en fyner as wat sy op foto’s lyk. My eerste indruk van haar, versterk deur haar sagte stem, was een van broosheid. Gentle, …
* Hierdie artikel het in die Januarie 2012-uitgawe van rooi rose verskyn. Byna elke nuwe ondersoek die afgelope tien jaar wys daar is ’n verband tussen rooivleis en kankers, beroerte en diabetes. Dis …
Dame Helen Mirren het gewoonlik ’n trek om haar mond wanneer jy haar ontmoet, en dit som haar karakter nogal goed op. Sy is van die beste hedendaagse aktrises, en …
Die jare sewentig was ’n dekade van groot gebeurtenisse. In ‘76 was daar die Soweto-opstande, die koms van televisie en Haas Das, en ’n jaar later, op 11 Mei 1977, …
Soveel boeke, soveel flieks. Die afgelope paar jaar is ons oorval deur boek-na-silwerdoek-aanbiedings. Wat ’n mens soms laat wonder of draaiboekskrywers nog oorspronklike stories kan uitdink? Leun hulle dalk alte …
Na ’n jolige vier nagte in Istanbul is dit tyd om ons girls' roadtrip in Kroasië te begin. Die small, economic car is al maande terug op die internet bespreek (LW: www.rentalcargroup.com …
1 Jou definisie van die liefde? Hoe beeld die fliek dit uit? Hanna: Daar bestaan nie ’n spesifieke definisie nie, elke persoon beleef die liefde anders. Hoe beeld die fliek dit uit? …
Dalk moet ek maar die waarheid in die oë kyk. ’n Diepgaande studie van presies watter kledingstukke presies watter figuur vlei en ’n uitputtende pelgrimstog deur die winkels om “kamoefleer”-drag …
Die Mount Nelson in Kaapstad se blink deure swaai behoorlik óóp toe ’n steeds rietslank Jo-Ann Strauss die oggend met ligte, selfversekerde tred op haar Christian Louboutin Redsoles ingestap kom. …
“SOEN MY, SOEN MY WEER EN WEER! Jou liefkosings is beter as wyn,” het selfs wyse Salomo eeue gelede al oor soene geswymel. En soene word nie net in Hooglied en …
“En toe sit my verbeelding op loop.” Dis nou die soort frase wat niks beteken as jy nie weet wié dit met wátter stemtoon in wátter konteks kwytgeraak het nie. Dis ook …
Wat doen jy hierdie jaar op Mandela-dag? Hier is klomp idees hoe jy op dié dag en die hele jaar deur vreugde kan bring. Dit kos jou niks Registreer op die My …