Nelle Dreyer: Skittervrou
Nelle Dreyer het in die jare sewentig op die voorblad van rooi rose en verskeie ander Suid-Afrikaanse tydskrifte verskyn. Toe het sy dit gewaag om oorsee te gaan werk, en …
Nelle Dreyer het in die jare sewentig op die voorblad van rooi rose en verskeie ander Suid-Afrikaanse tydskrifte verskyn. Toe het sy dit gewaag om oorsee te gaan werk, en …
Lizz Meiring, wat vanjaar haar 33ste jaar in die vermaaklikheidsbedryf vier, gaan spesiaal ’n Kaapse draai maak. Kapenaars kan uitsien na ’n splinternuwe, verrassende vertoning met die klem op top klas …
Guerlain, die Franse skoonheidshuis wat in 1828 gestig is, het pas aangekondig Angelina Jolie is die ikoon van hul jongste fyngeur vir vroue, Mon Guerlain. “Ons skep parfuum vir die vroue wat …
As jy in die Kaap woon of kuier, is ’n uitstappie na ’n wynplaas een van daardie moet-doen dinge. Maar drink en bestuur is uit. Wees slim: as jy die …
Hoekom sit daardie kinders pouses so eenkant?” wou Topaz tien jaar gelede by ’n skool in Soweto weet. “Hulle het nie kosblikke nie en wil nie kyk hoe die ander kinders …
Leeftye se gedagtes en ervarings kleur elke oomblik en gebeurtenis in ons lewe en tog kan ons so onwrikbaar glo in ons standpunte dat ons dit verhef tot die absolute …
Hoe voel dit as ’n terroris jou reg in die oë kyk terwyl hy met ’n masjiengeweer op jou en ander mense losbrand wat saam met jou op ’n museumvloer …
Die bekendstelling van die Ashley Graham-pop het plaasgevind by die Glamour-tydskrif se Women of the Year-konferensie in Los Angeles, waar sy ook met die tydskrif se The Body Activist-ghong bekroon is. …
Vakansieplek in die somer in die Karoo? Ek het ook gedink mense wat jaar op jaar in die binneland kuier is gek, sonder geld of verbeeldingloos ... tot ek self …
Ek hou haar ongemerk dop. Gedurende ons onderhoud is Zetske van Pletzen se hande heeltyd beskermend om haar swanger magie gevou. Af en toe vryf sy ingedagte daaroor, haar gesig …
"Iets van my het saam met my pa gesterf. Dit voel of ’n stuk van my uitgeruk is." Sangeres Helena Hettema sê sy is rou, seer en voel leeg nadat rowers …
Caz Coijn is terug en daar is ’n hengse klomp ongeslypte diamante in haar besit. Is dit waarom haar eksman skielik opdaag? Is dit waarom ’n Kongolese vrou haar as …
“Hoewel ek my as ’n moderne, geëmansipeerde pa beskou en ’n oop deur-beleid met my kinders het (dit staan hulle vry om met my oor enigiets te praat), bly ek …
Graaff-Reinet Graaff-Reinet het in 1786 tot stand gekom en is na die Hollandse goewerneur van die Kaap, Cornelis van de Graaf en sy vrou, Cornelia Rijnet vernoem. Vandag beskik die dorp …