Borsbeeld van Adam Small onthul
Versoeningsdag 2017 was ’n spesiale dag vir die kunstewêreld. ’n Borsbeeld van die digter, dramaturg, denker en aktivis Adam Small (1936-2016) is by die Kunstekaap-sentrum in Kaapstad onthul. Die beeld is onder kommissie …