As jy lief is vir gemaklike skoene wat ook modieus is, moet jy ’n bietjie na Crocs se reeks somersandale kyk. Die oorspronklike sandale wat hierdie handelsnaam aanvanklik bekend gemaak het, was vir party mense dalk ’n bietjie bonkig. Maar, nou is daar fyner, vroulike sandale in helder kleure soos pers en geel, asook stylvolle swart of bruin sandale wat aan Europese modeneigings herinner.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Bederf jouself met luilekker sandale wat die oog sal trek. www.mycrocs.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…
Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Om langs die pad gestrand te wees weens…
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Hierdie webwerf gebruik koekies.