Benodighede
Roomysstokkies
Papier
Raffia
Tou
Jovi Modelling Paste (lug droog)
Kunsvleit Gom
Aanwysings
1. Kook die stokkies vir ’n uur. Haal dit uit die kookwater en vorm dit aan die binnekant van ’n glas. Laat goed droog word en versier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }2. Ons het klein klei-vormpies gemaak en met tou of gom aan die bandjies geheg. Die klei word net eenvoudig in die son gebak.
3. Begin die armbandjie versier deur dit deeglik met gom te smeer. Draai dan net eenvoudig die tou of raffia om die armbandjie of plak dit met papier. Laat goed droog word voordat die klei-vormpies aangeheg word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Siedaar, ’n unieke en spotgoedkoop kersgeskenkie!
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.