• Een rooi meubelstuk kan die voorkoms van jou kombuis verander. In ’n kothuis-kombuis skep wit kassies ’n rustige gevoel, maar soek dit tog na ’n fokuspunt. ’n Eiland wat in rooi geverf word as fokuspunt, is nie oordadig nie en kan die kombuis ’n nuwe voorkoms gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Gedempte rooi, posbus rooi en skakerings van rooi kan ’n kothuis-kombuis ’n gesofistikeerde gevoel gee. Kombineer dit met kroom, natuurlike hout en vrolike tekstiele. Só behou jy die gevoel van jou kombuis.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Soms is al wat jy nodig het, ’n tikkie rooi. Beligting in rooi maak ook ’n dramatiese verskil.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Rooi werk baie goed saam met wit en swart.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
@Home: 086 576 576
MRP Home: www.mrphome.com
Yuppiechef: www.yuppiechef.co.za
Chair Crazy: www.chaircrazy.co.za
Le Creuset: www.lecreuset.co.za
Plascon: www.plascon.co.za
Woolworths: www.woolworths.co.za
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.