Die volledige lys van wenners by die 88ste Academy Awards lyk soos volg:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Beste fliek
“Spotlight”
Beste aktrise
Brie Larson (“Room”)
Beste akteur
Leonardo DiCaprio (“The Revenant”)
Beste vroulike byspeler
Alicia Vikander (“The Danish Girl”)
Beste manlike byspeler
Mark Rylance (“Bridge of Spies”)
Beste regisseur
Alejandro G. Iñárritu (“The Revenant”)
Beste animasiefilm
“Inside Out”
Beste oorspronklike draaiboek
“Spotlight,” deur Josh Singer en Tom McCarthy
Beste aangepaste draaiboek
“The Big Short,” deur Charles Randolph en Adam McKay
Beste buitelandse film
“Son Of Saul” (Hongarye)
Beste kort animasiefilm
“Bear Story”
Beste kort aksiefilm
“Stutterer”
Beste dokumentêre film
“Amy”
Beste kort dokumentêre film
“A Girl in the River: The Price of Forgiveness”
Beste rolprentkuns
“The Revenant,” Emmanuel Lubezki
Beste visuele effekte
“Ex Machina,” Andrew Whitehurst, Paul Norris, Mark Ardington en Sara Bennett
Beste hare en grimering
“Mad Max: Fury Road,” Lesley Vanderwalt, Elka Wardega and Damian Martin
Beste redigering
“Mad Max: Fury Road,” Margaret Sixel
Beste kostuumontwerp
“Mad Max: Fury Road,” Jenny Beavan
Beste oorspronklike lied
“Writing’s On The Wall” van “Spectre,” musiek en lierieke deur Jimmy Napes en Sam Smith
Beste klankredigering
“Mad Max: Fury Road,” Mark Mangini en David White
Beste klankvermenging
“Mad Max: Fury Road,” Chris Jenkins, Gregg Rudloff en Ben Osmo
Beste produksie-ontwerp
“Mad Max: Fury Road,” Colin Gibson (produksie-ontwerp); Lisa Thompson (stel-ontwerp)
Beste oorspronklike filmmusiek
Ennio Morricone, “The Hateful Eight”
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.