Dit is om verandering in die gemeenskap te ontwaak en meer mense bewus te maak van plaasboere, winkels en produkte. ’n Paar inwoners van Oranjezight het daarmee begin en hulle is altyd opsoek na nog mense wat dieselfde denke het. Mense wat ander wil help, wat omgee oor die aarde, en wat hul eie vars goed wil groei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }In koue, nat weer het ek die markie gaan besoek. Parkering was maklik en alles is onder tente. Soos wat jy instap, is daar koffiegeure, wat die winter se koue wegneem. Verder kan jy aan plaaslike produkte proe soos jy deurstap om jou groente te gaan uitsoek. Daar is mandjies waar jy dan jou goedere inpak en later betaal. Vra uit oor jou gekose produkte en watter geregte jy daarmee kan maak. Neem ’n notaboekie saam en skryf sommer die idees neer. Indien jou honde van ’n uitstappie hou, kan jy hulle enige tyd saamneem aan hul leibande.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }In die winter word die mark by Granger Bay gehou (langs die V & A Waterfront in Kaapstad).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }*Kyk na die galery onder vir foto’s.
Kontak besonderhede:
cityfarm@ozcf.co.za
Sheryl 083 628 3426 and Kurt 083 508 1066
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.