Energie!
Deur kleur by ’n vertrek met min natuurlike lig te voeg, help om die spesifieke vertrek op te helder en ’n gevoel van ruimte te skep.
’n Marokkaanse kinkel
Die beste manier om oranje te komplimenteer, is om dit met ’n kleur soos blou te meng. So skep jy ’n vrolike vakansie-gevoel.
Oranje aksente
Nog nie gereed om ’n muur oranje te verf nie? Voeg dan net klein spatsels daarvan deur middel van bykomstighede by.
Tropies
Omdat oranje die kleur van die son is, skep dit ’n warm en helder atmosfeer. Jy kan ’n tropiese gevoel verkry deur skelpienk en geel by te voeg.
Skakerings van pampoen
Kombineer diep bruin en grys met ’n tikkie dowwe oranje as kleure vir ’n slaapkamer.
Ons hou hiervan
Verbruikersgids
Yuppie chef | yuppiechef.com
Crema Design | 021 448 7775
Block & Chisel | 021 691 0878
Mr Price Home | 0800 212 535
@Home | 0860 576 576
Skinny LaMinx | 021 424 6290
Plascon | plascon.com