Benodighede
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• 1 motorband
• 5 rolle hemp tou
• gom-spuit met genoeg vullers
• 4 wieletjies of voetjies
• skroewe
• dun hout
Aanwysings
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }1. Maak die band deeglik skoon.
2. Sny die hout in twee sirkels wat oor die opening van die band pas. Skroef dit vas.
3. Boor ’n gaatjie in die middel van die borde en knoop dit aan die een kant vas. Ryg die res van die tou na die ander bord.
4. Gebruik gom en begin die tou vanaf die middel van die bord in sirkels plak totdat die band ten volle bedek is.
5. Heg die vier pootjies of wieletjies aan die onderkant van die stoel vas.
Krediete: Nutsman, Ray Fletcher ray@fletchersdesigns.co.za
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.