Hier is ’n maklike projek vir die hele gesin. Jy kan laaiborde stapel, aanmekaarvasmaak, plat gebruik of teen ’n muur monteer. As jy borde gaan kry, soek die bestes uit. Baie is nie haaks nie en maak die projek moeilik. Laaiborde kan direk van ’n vervaardiger gekoop word, maar ek het myne sommer by die groentewinkel gekry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons het die hout nie te veel geskuur nie. Omdat dit so droog is, suig dit die verf vinnig op en skep dit maklik ’n verweerde en begeerde afwerking.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Indien jy ’n meer moderne afwerking verkies, gebruik ’n goeie onderlaag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Met meer as $1 miljard wat deur ervare beleggers, soos RisCura aan waagfondse in China…
Die inwoners van Gemoedsdrif moet weereens moeilike keuses maak, geheime hanteer en hoop vind te…
Genoeg vir 4. Bestanddele ½ ciabattabrood 5 ml (1 t) gekapte knoffel ’n…
Hier is vyf storielyne wat Suidooster-kykers in die maand van die liefde hul naels behoorlik…
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf/Netflix Die stromingsdiens Netflix bederf binnekort Afrikaanse kykers met nóg…
Hierdie webwerf gebruik koekies.