kategorieë: Leef gesondGesondheid

Op die pad: 11 tekens wat wys dis tyd om stil te hou

Deur Salomé Delport. Foto: Chris Henry vir Unsplash

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Is jy nog wakker genoeg om te bestuur? Moegheid bekruip ’n mens so geleidelik dat jy nie noodwendig bewustelik besef jy is moeg nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hou jouself (of die bestuurder, as jy die passasier is) dop vir hierdie tekens, en stop dadelik vir ’n breek as jy selfs net een opmerk:

  • Jou ooglede voel swaar.
  • Jy moet jou oë kort-kort knip om duidelik te sien.
  • Jy haal vlak en stadig asem.
  • Dit raak moeilik om op die pad voor jou te fokus.
  • Jy begin staar na die pad voor jou, sonder om die omgewing in te neem.
  • Jou gedagtes dwaal in allerlei rigtings, eerder as dat jy op die pad fokus.
  • Jy sien nie die padtekens raak nie.
  • Jy gaap.
  • Jy voel asof jy wil rek.
  • Jou bene voel kriewelrig.
  • Jou kop voel swaar, asof jy dit met moeite regop hou.
  • Jy is nie volkome in beheer van die motor nie. Jy ry per ongeluk oor na die geel baan of in die aankomende baan in.

Lees ook: Wees ’n geduldige bestuurder

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.