Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients 5 ml (1 t) gerasperde vars gemmer 1 rooi brandrissie, pitte verwyder en fyn gekap 30 ml (2 e) sojasous 60 ml (4 e) olyfolie sap van 3 lemmetjies sout en gemaalde swartpeper 4 dun skywe waatlemoen, geskil groot hand vol roketblare groot hand vol koljanderblare groot hand vol kruisementblare 4 radyse, baie dun gesny 30 ml (2 e) grondboontjies Instructions 1 Slaaisous: Meng die gemmer, brandrissie, sojasous, olyfolie, lemmetjiesap, sout en swartpeper en hou eenkant. 2 Sny die waatlemoenskywe in kwarte en rangskik op ’n bord. Strooi die roket-, koljander- en kruisementblare oor. Strooi die grondboontjies oor. 3 Gooi die slaaisous oor net voor die slaai voorgesit word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar