Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients 60 ml (4 e) hoisin-sous 60 ml (4 e) gemmer, gerasper 30 ml (2 e) sojasous 15 ml (1 e) soet sojasous 6 knoffelhuisies, gekap gerasperde skil en sap van 1 lemoen 1 kg ontbeende varknek, in blokke gesny 4 sprietuie, op ’n skuinste gesny 30 ml (2 e) geroosterde sesamsaad 125 ml (½ k) vars koljander, fyngekap Instructions Meng die hoisin-sous, gemmer, sojasous, soet sojasous, knoffel en lemoenskil en -sap in ’n glasbak. Sit die varkvleis in die marinade en bedek goed. Laat oornag in die yskas rus. Verdeel die varkvleis tussen 4 sosatiestokkies. Braai vir 30-35 min. of tot deurgaar oor matige kole. Smeer deurentyd met die sous. '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar