Oosterse varkfilet met lemmetjie-en-klappermelk-rys
Oosterse varkfilet met lemmetjie-en-klappermelk-rys
Serves:4Nutrition facts:200 calories20 grams fat
Ingredients
Oosterse sous
5 ml (1 t) sesamolie
3 cm gemmer, geskil en fyn gerasper
1 rooi rissie, pitjies verwyder en fyn gekap
80 ml (1/3 k) sojasous
125 ml (½ k) heuning
60 ml (¼ k) droë sjerrie
2 x 250 g varkfilette
Rys
500 ml (2 k) jasmynrys, gaar en warm
180 ml (¾ k) klappermelk
125 ml (½ k) lemmetjiesap
60 ml (¼ k) vissous
’n hand vol kruisementblare, gekap
’n hand vol grasuie, gekap
2 groot rooi rissies, pitjies verwyder en gekap
200 g groenbone, in die lengte middeldeur gesny en geblansjeer
Instructions
1 Oosterse sous: Kook al die bestanddele vir 2 min. in ’n groot pan oor matige hitte. Sit die varkfilet in die sous en kook vir 10-15 min. Draai elke nou en dan om. 2 Rys: meng die rys met die res van die bestanddele. 3 Sny die filette