Oosterse varkfilet met lemmetjie-en-klappermelk-rys
Serves: 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Oosterse sous
- 5 ml (1 t) sesamolie
- 3 cm gemmer, geskil en fyn gerasper
- 1 rooi rissie, pitjies verwyder en fyn gekap
- 80 ml (1/3 k) sojasous
- 125 ml (½ k) heuning
- 60 ml (¼ k) droë sjerrie
- 2 x 250 g varkfilette
- Rys
- 500 ml (2 k) jasmynrys, gaar en warm
- 180 ml (¾ k) klappermelk
- 125 ml (½ k) lemmetjiesap
- 60 ml (¼ k) vissous
- ’n hand vol kruisementblare, gekap
- ’n hand vol grasuie, gekap
- 2 groot rooi rissies, pitjies verwyder en gekap
- 200 g groenbone, in die lengte middeldeur gesny en geblansjeer
Instructions
1 Oosterse sous: Kook al die bestanddele vir 2 min. in ’n groot pan oor matige hitte. Sit die varkfilet in die sous en kook vir 10-15 min. Draai elke nou en dan om.
2 Rys: meng die rys met die res van die bestanddele.
3 Sny die filette
Rooi Rose
Lees Meer
Die beste melk vir kalsium
09/06/2023
Oosterse samoesas
05/09/2022
Oosterse groenteroerbraai
29/02/2016