1 Verdeel die kool, wortels en beetskywe in afsonderlike bakkies.Oosterse slaairolletjies met grondboontjiedoopsous
Ingredients
Instructions
2 Gooi 60 ml van die warm piekel by elke bakkie en piekel vir 10 min.
3 Vul ’n groot mengbak met warm water. Doop een ryspapiervel op ’n slag vir 20 sek. in die warm water. Lig versigtig uit en laat lê op ’n skoon werksvlak.
4 Pak hopies van al die slaaibestanddele in die middel van elke vel. Vou die sykante in en rol op.
5 Herhaal met die res van die velle. Sit met die doopsous voor.