Marinade Voorverhit die oond tot 220 °C. Genoeg vir 8 Slaaisous 1 Slaaisous: Meng al die bestanddele goed tot die suiker opgelos is. Genoeg vir 6 Rys 1 Verhit die olie in ’n kastrol oor matige hitte en braai die ui vir 5 min. daarin tot sag.Oosterse ribbetjies met koolslaai en soetrissierys
Ingredients
Instructions
1 Meng al die bestanddele vir die marinade en vryf oor die ribbetjies.
2 Marineer die ribbetjies vir 20-30 min.
3 Pak die ribbetjies in ’n enkellaag in ’n diep oondpan.
4 Bak vir 30-35 min. of tot glansend bruin.
5 Strooi die sprietuie oor die ribbetjies en sit voor met koolslaai, rysslaai en wortel-lintslaai.Krakerige koolslaai
2 Meng die groen en rooi kool, sprietuie, mangetout, sesamsaad en amandels. Breek die noedels oor en meng deur.
3 Gooi die slaaisous net voor ete oor.Soetrissierys
2 Voeg die knoffel en sout by en braai vir nog 2 min. tot die ui begin verbruin.
3 Meng die rys deur en gooi die water by. Bring tot kookpunt. Meng deur met ’n vurk, bedek en verlaag die temperatuur tot op die laagste stelling. Laat stoom vir 20 min. of tot daar tonneltjies bo in die rys sigbaar is en die rys droog gekook is.
4 Meng die sprietuie, sojasous, sesamolie, suurlemoensap, koljander en soetrissiesous deur. Sit warm voor.