Foto: Pexels
Daar is heelwat dokumente wat reggekry moet word voor die student kan aansoek doen. Plaas dit in ’n legger en hou dit ook gereed op ’n geheue-stokkie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Moenie net by een instansie of net vir een kursus aansoek doen nie. Jy moet ook ’n plan B en C hê. Met beperkte innames kan jy dalk jou kans mis om universiteit toe te gaan. Doen aansoek by ’n paar instansies en hou boek van aansoeke.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kyk op die instansie se webtuiste watter dokumente hulle vereis. Maak geskandeerde afskrifte van dokumente so klein moontlik om te verseker dat dit per e-pos gestuur kan word. Plaas alle dokumente in ’n digitale legger op jou rekenaar wat met jou naam en ID-nommer gemerk is. Neem ook ’n fisieke papierlegger met afskrifte van al jou dokumente saam.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Besoek The Independent Institute of Education se webblad vir meer besonderhede
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.