Tapenade kom oorspronklik van die Provence af. Dié geurige mengsel maak van die hoender iets spesiaals. Salsa verde beteken “groen sous”, dit is ’n intense kombinasie van kruie wat heerlik saam met geroosterde vleis is. Ons het ’n rooi ui vir ekstra kleur en smaak bygesit.
Oopgevlekte hoender met Salsa Verde
Ingredients
Instructions