Ontspan in ’n natuurlike oase van welstand by Constance Ephelia inligting en foto’s verskaf. {Geborg}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
’n Lowergroen eilandparadys met dinamiese skoonheid en ongerepte strande wag op jou by die vyfster- Constance Ephelia-vakansieoord.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Constance Ephelia is geleë langs die pragtige weskus van Mahé, die Seychelle se hoofeiland. Ephelia het twee beeldskone strande 120 hektaar tropiese omgewing en het ’n uitsig op die Launay Nasionale Marinepark.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ephelia is sleg 40 minute vanaf die Syechelles Internasionale Lughawe en ’n halfuur vanaf Victoria.
Vyf restaurante – Corossol, Helios, Adam & Eve, Cyann en Seselwa – bedien ’n verskeidenheid kosse om aan almal se smaak te voldoen. Of dit nou heerlike Franse of Oosterse kosse, plaaslike kosse, seekos of pizza is, jy sal dit op die spyskaart kry.
Delikate wyn, drankies en tropiese mengeldrankies kan by enige van Ephelia se ses kroeë – Zee Bar, Helios Bar, Adam & Eve Bar, Cyann Bar, Kabana Bar en Seselwa Bar – geniet word en dit boonop binnenshuis of buite by die swembaddens.
Kabana Bar is omring met tafels, ’n bocci ball-veld, vlugbal, pluimbal en ’n speelgrond vir die kinders.
Hier kry jy van kamers met ’n uitsig oor die tropiese tuine, tot junior en senior suites, villas met private swembaddens en die asemrowende presidensiële villa met sy swembad. Die kamers is met sorg uitgelê is om te verseker dat jy in gemak kan rus en vernuwe.
Al Ephelia se pragtige kamers is sjiek en modern versier sodat jy die tropiese tuine rustig kan geniet. ’n Uitsig op die Indiese Oseaan nooi jou om langer in hierdie paradys te bly.
Word soos ’n koninklike behandel by Constance Ephelia se U Spa By Constance. Kies uit ’n verskeidenheid opsies wat jou sal ontspan, verkwik, detoks en rehidreer. Daar is ook ’n joga-platform.
Die spa-fasiliteite sluit in 14 enkel- en 4 dubbelkamers, ’n sauna, stoomkamer, warmpoel, Jacuzzi, kouepoel, Kneipp-voetpaadjie en weerkaatsingpoel.
Wanneer jy nie op die strand of in die spa ontspan nie, kan jy baie ander aktiwiteite aanpak, soos PADI-duik en snorkel om die onderwaterwêreld te verken, joga, muurklim, Zipline en kajak vaar. Hier is nie tyd om verveeld te wees nie.
Daar is ook ’n komplimentêre, ten volle toegeruste gim, 4 tennisbane, muurbal en verskeie watersportsoorte.
Constance Ephelia is ’n veilige hawe vir gesinne. Jou kinders tussen 4 en 11 sal deur die Constance Kids Club besig gehou word met van kookklasse en flieks tot ander avonture sodat dit ook vir hulle ’n onvergeetlike vakansie sal wees.
Om jou droomvakansie of troue en wittebrood by Constance Ephelia te reël, besoek die Constance Ephelia-webwerf.
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.