kategorieë: Bekendes

Ontmoet Boer Soek ’n Vrou se nuwe boere

2017 se boere se ouderdomme wissel tussen 23 en 60, terwyl daar ook een vroulike deelnemer is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

As jy die boere beter wil leer ken en wil inskryf, moet jy kykNET se webtuiste by kyknet.tv besoek. En, as daar ’n boer is wat jou oog vang, moet jy voor middernag op 26 Mei 2017 inskryf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Minki van der Westhuizen is weer die aanbieder van Boer Soek ’n Vrou, wat Oktober 2017 op die kassie sal wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: Minki van der Westhuizen agter die skerms Mei 2016

Die tiende reeks gaan ook drie episodes bykry wat ’n terugblik gaan gee oor die vorige nege seisoene en waar van die deelnemers hulself vandag bevind.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hier is die 10 boere

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Wilhelm van der Walt oor sy rol in Skemergrond: ‘Ek is baie ambisieus en gedrewe soos hy’

Wilhelm van der Walt, wat die rol van Dirk Maritz in Skemergrond vertolk, het omtrent amok kom…

13 hours Gelede

Die verleidelikste sjokolade-en-amandel-vlegsel

Genoeg vir 1 vlegsel   Bestanddele   25 g vars gis of 10 g kitsgis…

14 hours Gelede

‘Op skou’: Dié nuwe werklikheidsreeks gaan jou by tye verwonderd, verstom en verbaas laat

kykNET het die vermoë om telkemale met ’n unieke dokumentêre realiteits-TV-reeks vorendag te kom wat…

15 hours Gelede

Kry jou vel gereed vir herfs

Wanneer dit kouer word, verander ons vel se behoeftes, veral ten opsigte van die vog…

17 hours Gelede

Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies

As jy eers hierdie Paasbolletjies geproe het, sal jy nooit weer gewone bolletjies koop nie.…

3 days Gelede

JY KAN konfyt kook

Ons wys jou hoe om in 3 maklike stappe rabarber, een van die lekkertes van die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.