kategorieë: WenkeMode

Onthou jy nog papierpoppe? Laai dit nou af en speel saam met jou kinders

Onthou jy nog papierpoppe? Laai dit nou af en speel saam met jou kinders deur Bea Lingenfelder. Hooffoto: FreePik

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Onthou jy nog papierpoppe?

Papierpoppe is ’n gier wat by menige generasies herinneringe sal laat opvlam, daar is selfs vandag steeds boeke beskikbaar wat ’n hele reeks klere en figure verkoop.

Die vorm, karakters en style het egter baie verander.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Onthou jy nog jou gunstelingpop se naam? Wat was jou gunstelingdeel van die papierpopmode? Om die klere self te maak, klere uit te ruil met vriende of om bekende akteurs se gesigte op papierlywe te plak?

Kom ons draai die horlosie terug na die tye voordat ’n mens ’n papierklerekas van die rak af kon koop. Toe jou ma, of ouma, of selfs jou oumagrootjie kruisbeen gesit het en ’n hele storie met karakters uitgespeel het.

Ons deel ’n stap-vir-stap-verduideliking oor hoe om jou eie papierpoppe te maak.

Laat jou kinders kreatief meedoen en laat hul self klere ontwerp, knip of versier, afhangende van hul ouderdom.

Lees ook: 10 dinge wat jy in jou klerekas moet regruk tydens die inperking

Onthou jy nog papierpoppe?

Laai dit af en speel saam!

  • Laai die papierpoppe af en druk dit uit (sien hier onder). Probeer dit op ’n dikker papier uitdruk om die struktuur stewiger te hou. As dit op gewone papier gedruk word,  plak die pop op ’n dikker kartonpapier, sodat die struktuur stewig bly.
  • Knip die papierpop en die klere met die lussies om die buitelyne uit.
  • (Opsioneel) Jy kan die gesig toeplak met ’n bekende van jou keuse se gesig en selfs die klere verder versier met krale, blinkers en linte om dit uniek te maak.
  • Kies ’n uitrusting en plaas die kledingstukke een vir een oor die pop. Buig die lussies om die buitelyn van die pop, sodat dit vasvou aan die pop.

Lees ook: Hoe om jou skoonheidsprodukte op te ruim en te stoor

Klik hier om dit af te laai

Onthou jy nog papierpoppe? Laai dit nou af en speel saam met jou kinders

Klik hier om dit af te laai

Onthou jy nog papierpoppe? Laai dit nou af en speel saam met jou kinders

Klik hier om dit af te laai

Die papierpoppe is hier gewerf:

Man, vrou Paper Doll Vectors by Vecteezy ;  dogtertjie, freepik

Things to do in Cape Town with kids

Deel
Gepubliseer deur
Bea Lingenfelder

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

3 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

4 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

4 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

4 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

4 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.