Ontdek Soefija’s se speserye, soute en snuisterye. Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Soefija’s het ontstaan as gevolg van Emma Sophia Dreyer se wens om haar eie olyfoliereeks te begin. Sy wou dié reeks skep sodat haar vyf kinders eendag iets kosbaars kon erf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Later het een van haar dogters, Francisce Gerber, ’n opgeleide sjef, dié onderneming se leisels by Emma Sophia oorgeneem.
Vandaar die oorsprong en betekenis van die naam: Soefija’s.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Soefija’s se hooffokus was oorsponklik olyfolie, maar dit het gou-gou uitgebrei na ander deli-produkte, insluitende gegeurde soute, speserymengsels, konfyte en selfs koeke vir spesiale geleenthede en besonderse feesvieringe!
Al Soefija’s se produkte word in ’n klein kombuisie net buite Stellenbosch gemaak en die verpakking word spesiaal ontwerp sodat dit nie net goed sal lyk in jou spens nie, maar ook as mooi geskenkies kan dien.
Besoek gerus hul webblad, www.soefijas.com, vir verdere inligting en om op hoogte te bly met al Soefija’s se doen en late. Kom kuier saam en ontdek Soefija’s op sosiale media op facebook en Instagram.
Maak sommer nou vir Soefija’s deel van jou gesin!
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Die Liedjieboer Anton Goosen is terug met ’n storie wat die hart tref. Anton, een…
Die voordele wat ontklottering vir ons inhou, word wyd besing. Om te ontklotter beteken nie…
Dink gou oor hierdie vraag: Moet jy mense sien om hulle te kan hoor? Dan…
Dit was die woorde waarmee glanssjef Bertus Basson die deelnemers aan vanjaar se naelbyt-seisoen…
Hierdie webwerf gebruik koekies.