Die “The First Emperor of China”-uitstalling kom eersdaags Johannesburg toe! Vanaf 15 Junie 2016 kan jy jou verkyk aan meer as 300 verbysterende kleimodelle, bronswapenrusting, knielende boogskutters en selfs die keiser se graf.
Lees meer oor dié uitstalling hier.
Die terracotta-leër is ’n onvergeetlike stuk geskiedenis – moenie hierdie unieke uitstalling by Silverstar Casino in Gauteng misloop nie!
Kaartjies kos tussen R85 en R140
Besoek www.exporsa.co.za vir meer inligting
Telefoon: 021 418 0738
E-pos: [email protected]