'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Ongelukkig smelt selluliet nie noodwendig saam met die kilogramme weg nie en daar is ook nie ’n kitsoplossing vir selluliet of ’n fermer lyf nie. ’n Gesonde dieet is wel baie belangrik vir die vermindering van selluliet, maar jy moet ook oefen, genoeg water drink, en jy kan tuis- of salonbehandelings probeer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Verferming- en sellulietprodukte word gebruik op dele waar jy fermer wil wees. As jy los of sakkerige vel het (vanweë ouderdom of gewigsverlies), sal jy dié produkte gebruik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Teensellulietprodukte word net gebruik op plekke waar selluliet gewoonlik voorkom, soos die boude, dye en maag.
Ons sê, probeer:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }NIVEA Q10 Firming Good-bye Cellulite Gel-Cream
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Lewer sowat 9 kranse Bestanddele 100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…
Hierdie webwerf gebruik koekies.