1. Wimpervoorbereiders (primer) voed jou wimpers en laat hulle terselfdertyd langer en dikker lyk. Wend dit aan voor jy jou maskara aanwend.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. Kyk af en in die spieël in wanneer jy maskara aanwend, só bereik jy die wortels beter en krul jou wimpers ook meer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Wend eers maskara aan jou onderste wimpers en dan aan jou boonste wimpers; dit keer dat die boonste maskara teen jou oogbanke afgee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. Begin by die binnehoeke van jou oog en werk uitwaarts, só skep jy ’n waaier-effek.
5. Tik met ’n groot poeierkwas deursigtige gesigpoeier oor jou ooglede, wimpers en onder die oë aan. Dit voorkom dat jou maskara maklik smeer en die poeier op jou wimpers laat die wimpers voller lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }6. Gebruik ’n waterdigte maskara as jy ’n olierige vel of ooglede het, want dit voorkom dat die maskara maklik smeer.
7. As jy waterdigte maskara gebruik, kies ’n grimeerverwyderaar wat olie bevat. Dit verwyder die maskara die beste.
8. Gebruik maskara met ’n kleiner borseltjie as jy baie kort wimpers het.
9. Gebruik ’n wimperkruller slegs op skoon wimpers. Kyk af, plaas jou wimpers tussen die twee tangetjies, lig jou arm op en druk vir so 10 sekondes af.
10. Wimperserum help die groei van jou wimpers aan. Gebruik dit saans op skoon oë en wimpers.
Lees ook: Ooggrimering vir vroue met kontaklense
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
1 Eet stadig Die praktyk van hara hachi bu hou die mense van Okinawa…
Hierdie webwerf gebruik koekies.