Dyson (ja, die stofsuier-maatskappy) het byna R910 miljoen spandeer om die Supersonic-haardroër te ontwikkel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Dyson Supersonic-haardroër kos ’n allemintige R6 499 en is aanlyn beskikbaar by shop.dyson.co.za, home.co.za, hirschs.co.za of by Gary Rom-salonne.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Kyk na die video waar ons die haardroër toets:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }R6 499 is baie geld, maar as jou hare dik is en jy baie tyd aan droogblaas spandeer, is hierdie ’n goeie belegging. Dit blaas vinniger as gewone haardroërs, is makliker om te hanteer omdat dit so klein is en dit is so stil dat my babahondjie nie soos gewoonlik tjank wanneer ek my hare droogblaas nie.
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.